5.7 Waarom dink jy word die hutsmerk(#) in die advertensie gebruik? (1)
Category: Uncategorized
3.7 Identifiseer die volgende sin: So, klink ‘n glasie op…
3.7 Identifiseer die volgende sin: So, klink ‘n glasie op Afrikaans deur dit te leef, te praat, te skryf en te luister! (1)
1.17 Watter dag van die week word waarskynlik in TEKS B vo…
1.17 Watter dag van die week word waarskynlik in TEKS B voorgestel? Motiveer jou antwoord deur na die inhoud van TEKS A te verwys. (1)
1.10 Wat is die skrywer se betoog teen mense wat nuwe ding…
1.10 Wat is die skrywer se betoog teen mense wat nuwe dinge op ‘n Vrydag begin? (1)
5.4 Vorm deur middel van ‘n postmorfeem ‘n afgeleide byvoe…
5.4 Vorm deur middel van ‘n postmorfeem ‘n afgeleide byvoeglike naamwoord wat sonder sorge beteken. (1)
4.1 Skryf die eerste woord in raam 1 neer wat ‘n diftong b…
4.1 Skryf die eerste woord in raam 1 neer wat ‘n diftong bevat en onderstreep die diftong. (2)
1.4 Wat is die moontlike verwantskap tussen die spreker in…
1.4 Wat is die moontlike verwantskap tussen die spreker in paragraaf 3 en Jakob? Watter voorneme het hy namens haar gemaak? (2)
3.5 Verskaf ‘n antoniem vir die woord, jongste in die eers…
3.5 Verskaf ‘n antoniem vir die woord, jongste in die eerste paragraaf. (1)
3.1 Skryf die meervoud van die woord glasie in die titel. …
3.1 Skryf die meervoud van die woord glasie in die titel. (1)
Verwys nou na TEKS A: 1.1 Waarom beskou die sk…
Verwys nou na TEKS A: 1.1 Waarom beskou die skrywer dit “logies” om ‘n nuwe blaadjie op ‘n Maandag om te slaan? (1)