Vraag 5.4 Klank beweeg altyd inwaarts van die punt wat vibreer. (1)
Category: Uncategorized
Vraag 1 PAS die term in Kolom A met die korr…
Vraag 1 PAS die term in Kolom A met die korrekte beskrywing in Kolom C. Kies die regte antwoord uit die opsies in Kolom B.
Vraag 8.1 Bob is tevrede met die informasie…
Vraag 8.1 Bob is tevrede met die informasie wat hy ingesamel het. Hy wil weet of jy dalk saam met hom na sy planeet toe wil gaan. Hy noem dat sy planeet geen water het nie, net sjokolade melk fonteine. Hulle het land, maar die grond kan nie plante laat groei nie. Die lug is baie ryk aan dik gas mengsels. a) Dink jy iemand sal kan oorleef op Bob se planeet? b) Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
8.2 Identifiseer die een nie-hernubare energiebron wat geb…
8.2 Identifiseer die een nie-hernubare energiebron wat gebruik word om elektrisiteit op te wek of te produseer. (1)
7.3 Maak ‘n hipotese wat sou gebeur as daar nie meer grond…
7.3 Maak ‘n hipotese wat sou gebeur as daar nie meer grond bestaan nie. (2)
8.3 Gee ‘n rede waarom ons nie nie-hernubare energiebronne…
8.3 Gee ‘n rede waarom ons nie nie-hernubare energiebronne moet gebruik nie. (1)
1.2 ‘n Nie-hernubare hulpbron kan homself aanvul teen die…
1.2 ‘n Nie-hernubare hulpbron kan homself aanvul teen die tempo wat dit gebruik word. (1)
1.5 Sedimentasie verwys na die proses waar sedimente deur…
1.5 Sedimentasie verwys na die proses waar sedimente deur wind en water neergelê word. (1)
1.1 Alle lewende dinge het energie nodig om te lewe. (1)
1.1 Alle lewende dinge het energie nodig om te lewe. (1)
3.3 Die stoorkapasiteit van ‘n eksterne hardeskyf (externa…
3.3 Die stoorkapasiteit van ‘n eksterne hardeskyf (external hard drive) kan gemeet word in GB of TB. (1)