Questions 27-30 The apparent organelle evolutionary origins and topology
Category: Uncategorized
be completely inhibited from running.
be completely inhibited from running.
VRAAG 2: 35 PUNTE
VRAAG 2: 35 PUNTE
VRAAG 4 Zoë wil ‘n nuwe besigheids rekening oopmaak. Sy…
VRAAG 4 Zoë wil ‘n nuwe besigheids rekening oopmaak. Sy het informasie van 3 banke in Suid Afrika ontvang. Antwoord die vrae wat volg deur na die tabel te verwys in ADDENDUM A. Regs klik op die knoppie hieronder om ADDENDUM A in ‘n nuwe oortjie oop te maak. 4.1 Zoë gaan maandeliks haar salaris in die rekening inbetaal. Sy sal dit by dieselfde bank se tak, as waar sy haar rekening oopmaak, inbetaal.Haar salaris is R21 000 per maand. Watter bank tussen Standard Bank en ABSA sal goedkoper wees vir die inbetaling? (5) 4.2 Zoë doen al haar aankope deur haar debietkaart te gebruik. Sy weet sy bereik altyd die maksimum betaling oor sy elke dag aankope doen vir haar besigheid? Watter bank tussen Standard Bank en ABSA is die beter opsie vir debietkaart aankope? (2) 4.3 Watter bank stel jy voor moet Zoë haar besigheids rekening by oopmaak? (2)
QUESTION 1 Zoë won a Mini Cooper 3 months ago. She had d…
QUESTION 1 Zoë won a Mini Cooper 3 months ago. She had driven the car until now but decided to sell the car and invest the money instead. She received R169 995 for her car. She decided to keep a portion of the money aside and invest the rest. 1.1 Zoë wants to invest 95% of her money. Calculate the amount she wants to invest. (2) 1.2 There is more than one option to put money away at her bank. Option 1 earns 2.2% simple interest p.a. Calculate the amount she will have after 10 years in the account. (4) 1.3 Option 2 earns 2% compound interest compounded annually. Calculate the amount she will have after 10 years in the account. (4) 1.4 What is the difference between interest compounded annually and interest compounded monthly per year? (4) 1.5 Zoë decided to choose Option 2 for her investment. She plans to leave the investment until her retirement which is only over 35 years from now. Do you agree with her choice? Give a reason for your answer. (3)
Questions 39-43 Early endosomes
Questions 39-43 Early endosomes
VRAAG 2 Zoë besluit sy wil haar eie besigheid te begin. S…
VRAAG 2 Zoë besluit sy wil haar eie besigheid te begin. Sy het R30 000.00 in haar spaarrekening. Sy gaan ‘n Kolwyntjie winkel oopmaak in Seepunt wat spesiale kolwyntjies verkoop. Sy wil eers ‘n besigheidsplan opstel voor sy finaal besluit of sy die besigheid wil begin.Hieronder is ‘n tabel wat Zoë opgestel het met al haar uitgawes. Uitgawes Koste (R) Huur R4000 Elektrisiteit R850 Vervoer Trein kaartjies – R300 maandelikse pas Bestandele R2100 vir 300 kolwyntjies Onbeplan R900 2.1 Maak ‘n lys van Zoë se vaste uitgawes. (3) 2.2 Maak ‘n lys van Zoë se veranderlike uitgawes. (3) 2.3 As dit Zoë R7,00 kos om 1 kolwyntjie te maak bereken: 2.3.1 Die verkoopsprys vir 1 kolwyntjie as sy die opslag 300% maak. Rond jou antwoord af tot die naaste rand.Gebruik: verkoopsprys = kosprys + opslag (3) 2.3.2 Die wins wat sy maak op een kolwyntjie? (2) 2.4 Bereken die uitstaande waardes A tot E in die tabel. Gebruik die volgende waardes: R6050.00 as die vaste uitgawe bedrag. R7,00 as die kosprys per kolwyntjie. R28,00 as die inkomste per kolwyntjie. Kolwyntjies 0 100 200 300 400 500 600 Inkomste R0 A R5600 R8400 B R14000 R16800 Uitgawes C R6750 D E R8850 R9550 R10250 (5) 2.5 Teken ‘n grafiek wat beide die inkomste en uitgawe op een assestelsel wys. (5) 2.6 Gebruik jou grafiek om die volgende vrae te beantwoord: 2.6.1 Waarom begin die Uitgawe lyn by R6050,00? (2) 2.6.2 Hoeveel kolwyntjies moet Zoë verkoop om ‘n wins te maak? (3) 2.6.3 Wat word die snypunt genoem? Waarom is die punt betekenisvol? (3) 2.6.4 Vir hoeveel maande sal Zanthe haar besigheid kan ondersteun as sy haar vaste uitgawes dek met die geld in haar spaarrekening? Gebruik R30 000,00 as die bedrag in die spaarrekening. (3) 2.7 Dink jy dit is ‘n goeie idee vir Zoë om die besigheid te begin. Gee ‘n rede vir jou antwoord deur al die informasie hierbo in ag te neem. (3)
VRAAG 3 Zoë moet ‘n besigheids foon aanskaf. Sy het die…
VRAAG 3 Zoë moet ‘n besigheids foon aanskaf. Sy het die volgende selfoontariewe gekry by Cell Zone. Antwoord die vrae wat volg deur na die tablel hieronder te verwys: Cell Zone se twee besigheids opsies: Naam Cell Z Busy Ness Cell Z Bizniz Tipe Kontrak Betaal per minuut Vaste Koste R100 Geen Minute verniet 150 minute Geen Koste per minuut R1.20 R1.00 3.1 Skryf ‘n formule neer om die koste uit te werk vir Cell Z Busy Ness. (4) 3.2 Skryf ‘n formule neer om die koste uit te werk vir Cell Z Bizniz. (2) 3.3 Stel ‘n tabel op om die koste van die twee opsies te vergelyk. Gebruik die onderstaande tabel as riglyn. (6) Totale min 0 100 200 300 400 500 Busy Ness Bizniz 3.4 As Zoë gemiddeld tussen 200 en 300 minute ‘n maand se oproepe maak, watter een van die twee opsies moet sy kies? (2)
is a disorder characterized by inflexible patterns of thinki…
is a disorder characterized by inflexible patterns of thinking, feeling, orrelating to others that cause problems in personal, social, and work situations
is characterized by swings in mood and activity from overly…
is characterized by swings in mood and activity from overly high and energetic to sadand fatigued, and back again, with periods of near-normal mood and energy in between