Hierdie is ‘n ekstra opstelvraag. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige vraag se antwoord ontbreek of ‘n vraag nie behoorlik funksioneer het nie. As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.
Category: Uncategorized
b) Identifiseer die korrekte afhanklike veranderlike deu…
b) Identifiseer die korrekte afhanklike veranderlike deur die korrekte opsie uit die aftreklys hieronder te kies. (1) [1]
4.1.2 Teken ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papier om die aant…
4.1.2 Teken ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papier om die aantal verskillende soorte in elke filum wat bestudeer is, aan te toon. Toon al jou berekeninge en rond jou finale antwoorde tot die heelgetal af. Nadat jy dit voltooi het, skandeer die sirkelgrafiek en stoor dit as ‘n pdf. Benoem die pdf in die volgende formaat: LFSC_SBA004_SIRKELGRAFIEK_NAAM_VAN en laai dit op in hierdie vraag. (12)
4.1.1 Lys die bogenoemde dierfilums van die minste na die…
4.1.1 Lys die bogenoemde dierfilums van die minste na die meeste kompleks. (2)
3.1.4 Voltooi die sin hieronder deur die korrekte antwoord…
3.1.4 Voltooi die sin hieronder deur die korrekte antwoord uit die aftreklys hieronder te kies. Die vroegste blomplante verskyn rondom … [1] (2)
3.1.1 Volgens die diagram, wat is die oudste filum van gro…
3.1.1 Volgens die diagram, wat is die oudste filum van grondplante? (1)
VRAAG 3: 3.1 Geheg aan die onderstaande knoppie is…
VRAAG 3: 3.1 Geheg aan die onderstaande knoppie is ‘n diagrammatiese voorstelling van die evolusie van plante op land. Gebruik dit om die vrae te beantwoord wat volg. OM DIE DIAGRAM TE BEKYK, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT IN ‘N NUWE ‘TAB’ OOP:
3.3.1 Beskryf die proses van die ligonafhanklike fase (don…
3.3.1 Beskryf die proses van die ligonafhanklike fase (donkerfase) van fotosintese deur die naam en nommer van die betrokke stowwe te gee soos aangedui in die diagram. (8)
VERKLARING – Deur hierdie eksamen te skryf, erken u dat u be…
VERKLARING – Deur hierdie eksamen te skryf, erken u dat u bewus is van die volgende: 1. Geen kopiëring van enige bronne word toegelaat nie. 2. Alle antwoorde moet u eie, oorspronklike werk wees. 3. Plagiaat is ‘n ernstige oortreding en sal lei tot nul punte wat toegeken word vir die betrokke afdeling van die werk.
b) Noem twee voordele wat voortgespruit het uit ‘n…
b) Noem twee voordele wat voortgespruit het uit ‘n deurlopende spysverteringskanaal. (2)