4.1.1 Lys die bogenoemde dierfilums van die minste na die meeste kompleks. (2)
Category: Uncategorized
3.1.4 Voltooi die sin hieronder deur die korrekte antwoord…
3.1.4 Voltooi die sin hieronder deur die korrekte antwoord uit die aftreklys hieronder te kies. Die vroegste blomplante verskyn rondom … [1] (2)
3.1.1 Volgens die diagram, wat is die oudste filum van gro…
3.1.1 Volgens die diagram, wat is die oudste filum van grondplante? (1)
VRAAG 3: 3.1 Geheg aan die onderstaande knoppie is…
VRAAG 3: 3.1 Geheg aan die onderstaande knoppie is ‘n diagrammatiese voorstelling van die evolusie van plante op land. Gebruik dit om die vrae te beantwoord wat volg. OM DIE DIAGRAM TE BEKYK, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT IN ‘N NUWE ‘TAB’ OOP:
3.3.1 Beskryf die proses van die ligonafhanklike fase (don…
3.3.1 Beskryf die proses van die ligonafhanklike fase (donkerfase) van fotosintese deur die naam en nommer van die betrokke stowwe te gee soos aangedui in die diagram. (8)
VERKLARING – Deur hierdie eksamen te skryf, erken u dat u be…
VERKLARING – Deur hierdie eksamen te skryf, erken u dat u bewus is van die volgende: 1. Geen kopiëring van enige bronne word toegelaat nie. 2. Alle antwoorde moet u eie, oorspronklike werk wees. 3. Plagiaat is ‘n ernstige oortreding en sal lei tot nul punte wat toegeken word vir die betrokke afdeling van die werk.
b) Noem twee voordele wat voortgespruit het uit ‘n…
b) Noem twee voordele wat voortgespruit het uit ‘n deurlopende spysverteringskanaal. (2)
1.4 Hieronder is ‘n uittreksel wat die infeksiesnelheid va…
1.4 Hieronder is ‘n uittreksel wat die infeksiesnelheid van tuberkulose verduidelik. Lees dit en beantwoord die vrae wat volg. Suid-Afrika het die hoogste aantal tuberkulose-infeksies per bevolking en is verantwoordelik vir 5% van die wêreldwye TB-las. Die voorkoms van TB het tussen 1996 en 2006 drievoudig toegeneem, en teen 2009 was daar 406 000 gevalle. Die voorkomskoers word 948 per 100.000 geskat. Ongeveer 1,8% van die nuwe TB gevalle is weerstandig teen veelvuldige medisyne (middelweerstandige TB), en ongeveer 6,7% van die herhaling behandelingsgevalle ontwikkel middelweerstandigheid. Suid-Afrika het die hoogste TB- en MIV-infeksiesyfer ter wêreld, wat staan op 73%. Tuberkulose is ‘n hoofoorsaak van sterftes vir mense wat met MIV leef. MIV val ‘n mens se immuunstelsel aan en maak hulle kwesbaar vir opportunistiese infeksies. Wanneer ‘n persoon wat met MIV besmet is TB opdoen, vorder ‘n latente TB-infeksie baie vinniger tot ‘n aktiewe TB-siekte. Alhoewel beide toestande van tuberkulose behandel kan word is spesiale aandag en bewustheid van gesondheidswerkers nodig vir mense wat met MIV leef, om verdere komplikasies wat verband hou met MIV-TB-infeksie, te voorkom. Aangepas vanaf: South Africa and Tuberculosis (2021). Beskikbaar by: https://www.csis.org/blogs/smart-global-health/south-africa-and-tuberculosis (Verkry: 29 April 2021).
5.1.3 a) Noem die nommer en naam van die deel waar villi g…
5.1.3 a) Noem die nommer en naam van die deel waar villi gevind word. Nommer: [1] Naam: [2] (2)
1.1.10 Watter van die volgende stellings oor water is ONWA…
1.1.10 Watter van die volgende stellings oor water is ONWAAR met betrekking tot die rol daarvan tydens vertering? A. Dit dien as oplosmiddel vir verteerde voedsel.B. Dit is die reagens vir hidrolise.C. Dit dien as smeermiddel en vergemaklik kou en sluk.D. Geen van die bogenoemde. (2)