7.3 Bereken die digtheid van 175 cm3 water met die massa van 175,70 g. Gee jou antwoord in die vorm van die formule soos aangedui hieronder. (Rond af tot by 2 desimale plekke) Die formule vir digtheid: Digtheid = Massa / Volume BYVOORBEELD: Digtheid = 20 g / 5 cm3 = 4 g/cm3 (4)
Blog
6.4 Watter punt op die grafiek dui die kondensasiepunt va…
6.4 Watter punt op die grafiek dui die kondensasiepunt van gas aan? (1)
Gebruik hierdie grafiek om die volgende vrae te beantwoord….
Gebruik hierdie grafiek om die volgende vrae te beantwoord. Regterklik op die blou blokkie en maak die grafiek in ‘n nuwe “tab” oop
2.4 Ys is minder dig as water (1)
2.4 Ys is minder dig as water (1)
Vul die ontbrekende dele van die volgende tabel in. …
Vul die ontbrekende dele van die volgende tabel in. Fase Soliede Vloeibare Gas Tekening wat die rangskikking van atome in die fase toon Tipe beweging [1] [4] [6] Kragte tussen die atome (sterk/swak) [2] Kragte swakker as in vaste stof [7] Spasies tussen deeltjies [3] [5] Leë spasies tussen die atome is baie groot
6.7 Watter fase verandering vind plaas by punt B? (2)…
6.7 Watter fase verandering vind plaas by punt B? (2) Dit verander van ‘n [1] tot ‘n [2]
Is die volgende stellings waar(true) of vals(false): 2.1…
Is die volgende stellings waar(true) of vals(false): 2.1 Kondensasie is wanneer energie bygevoeg word en ‘n gas verander na ‘n vloeistof (1)
5.8. Noem die drie fases van materie? (3) [1] [2…
5.8. Noem die drie fases van materie? (3) [1] [2] [3]
Kyk na die volgende diagram van ‘n neutrale atoom en beantwo…
Kyk na die volgende diagram van ‘n neutrale atoom en beantwoord die vrae: Regterklik op die blou blokkie en maak die diagram in ‘n nuwe “tab” oop 4.1 Hoeveel deeltjies is in die atoom: (2) A) Elektrone? [1] B) Protone? [2]
1.6 Die maatstaf van hoeveel massa van ‘n materiaal in ‘n…
1.6 Die maatstaf van hoeveel massa van ‘n materiaal in ‘n gegewe volume pas (1)