VRAAG 2 (27) VASTE LIGGAME Gegee: * Die vooraansig en hulpaansig van ‘n eweredige driehoekige prisma met ‘n vierkantige gat.* ‘n Snyvlak A-A op die vooraansig. Instruksies: Teken volgens skaal 1: 1 die volgende aansigte van die vaste liggaam:2.1 Die gegewe vooraansig.2.2 Die deursnee bo-aansig2.3 Die Regteraansig * Toon alle nodige konstruksies.* GEEN verborge besonderhede word benodig nie. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 2 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
Blog
1.16 Wat is die oppervlakte van die nuwe woning in vierkan…
1.16 Wat is die oppervlakte van die nuwe woning in vierkante meter? (2) 1.17 Wat is die wydte van die straat? (1) 1.18 Hoe word gestremde mense geakkomodeer in die area? (1) 1.19 Wat is die Argitekte se E-pos adres? (1) 1.20 Is die straat aan die bo of onderkant van die woning geleë? (1) 1.21 Op watter aansig kan die kombuis van die nuwe huis gesien word? (1) 1.22 Wie het die tekening na gegaan? (1) 1.23 Wie is die eienaar van die nuwe voorgestelde woning? (1) 1.24 In watter dorp is die nuwe voorgestelde woning geleë? (1) 1.25 Wanneer het die eienaar die plan geteken (handtekening)? (1) 1.26 Wanneer was die Argitekfirma gestig? (1) 1.27 Hoe is die sosio-ekonomiese behoeftes van die inwoners in die area vervul? [2 redes] (2) Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 1 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
Joe Biden ________ president since January 2021.
Joe Biden ________ president since January 2021.
How was Trevor different from other people? Explain 1-3 ways…
How was Trevor different from other people? Explain 1-3 ways that you think are interesting. Write about 8-12 sentences. Use academic paragraph structure, and check your grammar and spelling carefully. Your score depends on content, organization, and grammar.
Is the following thesis statement neutral, or does it take a…
Is the following thesis statement neutral, or does it take a side? While it is true that social media has both good and bad sides, it is above all a beneficial tool that we can use to communicate with loved ones, seek out job opportunities, and stay connected to our communities.
Purpose: Evaluate the purpose of the article.
Purpose: Evaluate the purpose of the article.
What was apartheid?
What was apartheid?
A tall boat _______ (destroy) the Sunshine Skyway Bridge in…
A tall boat _______ (destroy) the Sunshine Skyway Bridge in 1981. The government _______ (construct) the new bridge to the east of the old one. Now you can drive over the new bridge; the old bridge is a fishing pier.
Where is Trevor Noah from?
Where is Trevor Noah from?
The availability of cheap illegal drugs ______ to an increas…
The availability of cheap illegal drugs ______ to an increase in the number of overdose deaths in the U.S. Now we are feeling the effects of these terrible tragedies.