Lees die onderstaande uittreksel uit hoofstuk 8 en beant…

  Lees die onderstaande uittreksel uit hoofstuk 8 en beantwoord dan die vrae wat daarop volg:     Die naweek kon nie gou genoeg gekom het nie.  By die huis doen elkeen vandag sy eie ding teen sy eie pas.  Tim se ma noem dit ‘n Stadige Saterdag.  Sy het so twee van hierdie Saterdae per maand wanneer elkeen in die huis vir homself moet sorg, en sy ‘n bietjie eie bederftyd inruim.   Tim is vroeg al wakker en uit die huis op pad perdestalle toe.  Dis sý bederftyd, sy dinktyd.