Afdeling A: Kortvrae Vraag 1 [10] Pas die korrekte beskrywing in Kolom B by die bypassende terme in Kolom A.
Blog
4.3 Wat dink jy kan Amos doen om sy natuurlike hulpbronne…
4.3 Wat dink jy kan Amos doen om sy natuurlike hulpbronne spaarsamig te gebruik sodat dit vir die nageslagte bewaar kan word? (2)
3.10 EFO = Elektroniese Fonds Oorplasing/Elektroniese Fina…
3.10 EFO = Elektroniese Fonds Oorplasing/Elektroniese Finansiële Ooreenkoms (1)
2.1 Daar is DRIE vlakke van regering in Suid-Afrika. (1)
2.1 Daar is DRIE vlakke van regering in Suid-Afrika. (1)
5.2 Bestudeer die onderstaande diagram wat die ekonomiese…
5.2 Bestudeer die onderstaande diagram wat die ekonomiese kringloop voorstel. Vul die ontbrekende woorde in. (4) KLIEK HIER INDIEN JY DIE DIAGRAM OP ‘N ANDER BLADSY WIL OOP MAAK: Huishoudings is die verbruikers van [ANS1] en die eienaars van die [ANS2]. Huishoudings koop hulle benodighede by [ANS3] en dit word verbruikersbesteding genoem. Besighede koop die produksiefaktore soos bv. arbeid by huishoudings en betaal hulle in die vorm van [ANS4].
5.4 Wat word die mark genoem waar produksiefaktore verhand…
5.4 Wat word die mark genoem waar produksiefaktore verhandel word? (1)
Vraag 3 [10] Kies die korrekte opsie.
Vraag 3 [10] Kies die korrekte opsie.
2.4 Die regering verskaf openbare goedere en dienste aan h…
2.4 Die regering verskaf openbare goedere en dienste aan huishoudings. (1)
2.4 In die voëlpark is (1)
2.4 In die voëlpark is (1)
4.2 Watter eienskap moet mense volgens Zara Jones in die t…
4.2 Watter eienskap moet mense volgens Zara Jones in die toekoms hê? (1)