4.4 Vorm ‘n teenwoordige deelwoord van die woord weet in raampie 4. (1)
Blog
5.8 Wie is die teikenleser wat die adverteerder met hierdi…
5.8 Wie is die teikenleser wat die adverteerder met hierdie advertensie wil bereik? Slaag die advertensie daarin om die teikenleser te oortuig om te reageer? Motiveer jou antwoord. (2)
1.12 Verduidelik die progressie wat die skrywer gebruik om…
1.12 Verduidelik die progressie wat die skrywer gebruik om te verduidelik dat dinge wat tot Maandag uitgestel word, heel moontlik nooit sal realiseer nie. (4)
1.3 Waarom het die spreker in paragraaf 2 nie nuwejaarsvoo…
1.3 Waarom het die spreker in paragraaf 2 nie nuwejaarsvoornemens gehad nie? (1)
VRAAG 4: STROKIESPRENT Bestudeer die onderstaande strok…
VRAAG 4: STROKIESPRENT Bestudeer die onderstaande strokiesprente en beantwoord die vrae wat volg. TEKS E Kliek regs op die blou-knoppie hieronder om TEKS E te besigtig:
5.3 Verander die onderstreepte sin: Almal verdien ‘n blaa…
5.3 Verander die onderstreepte sin: Almal verdien ‘n blaaskans! 5.3.1 In vraende wyse 5.3.2 In aanvoegende wyse (2)
5.5 Gee die vergrotende trap van die woord baie. (1)
5.5 Gee die vergrotende trap van die woord baie. (1)
1.7 Hoe was die skrywer van plan om haarself van tegnologi…
1.7 Hoe was die skrywer van plan om haarself van tegnologie te onttrek? Watter omgewingsvriendelike voorneme het sy gehad? Moenie aanhaal nie. (3)
5.2 Gee die verkleiningsvorm van die woord verbeeldings….
5.2 Gee die verkleiningsvorm van die woord verbeeldings. (1)
3.8 Wie is die teikenleser wat die adverteerder met hierdi…
3.8 Wie is die teikenleser wat die adverteerder met hierdie advertensie wil bereik? Dink jy hierdie advertensie slaag in sy doel om die leser te oortuig om Afrikaans te vier? Motiveer jou antwoord. (2)