2.4 ‘n Hidrouliese pers is ‘n masjien wat hidrouliese silinder gebruik om drukkrag toe te pas om items in ‘n spesifieke fatsoen of vorm saam te pers of saam te druk. [1]
Blog
2.2 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word…
2.2 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word is ‘n voorbeeld van die EERSTE REËL van hidroulika [1]
1.9 Stowwe is saampersbaar as die volume verminder wanneer…
1.9 Stowwe is saampersbaar as die volume verminder wanneer druk toegepas word. Dit veroorsaak dat gasse (saampersbaar / NIE saampersbaar is NIE) en vloeistowwe is (saampersbaar / NIE saampersbaar NIE). [1]
3.7 Wat is die naam van hierdie ratstelsel? [1]
3.7 Wat is die naam van hierdie ratstelsel? [1]
3.4 Wat noem ons rat C? [1]
3.4 Wat noem ons rat C? [1]
2.10 Die WURMWIEL, in ‘n wurm-en wurmwielasstelsel, kan NI…
2.10 Die WURMWIEL, in ‘n wurm-en wurmwielasstelsel, kan NIE die wurm draai NIE. [1]
1.5 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word…
1.5 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word is ‘n voorbeeld van ‘n… [1]
1.6 Die verskil tussen ‘n hidrouliese stelsel en ‘n pneuma…
1.6 Die verskil tussen ‘n hidrouliese stelsel en ‘n pneumatiese stelsel is dat… [1]
1.7 Watter wetenskaplike het ‘n teorie oor druk ontwikkel?…
1.7 Watter wetenskaplike het ‘n teorie oor druk ontwikkel? [1]
VRAAG 1 [ Meervoudige keusevrae] [10] Beantwoord die v…
VRAAG 1 [ Meervoudige keusevrae] [10] Beantwoord die volgende vrae deur slegs die regte antwoord uit die moontlike antwoorde te kies.