9.3 Identifiseer die tipe bus wat Interkaap op hierdie roete gebruik. (1) [4]
Blog
6.3.2 Waarom sal passasiers van hierdie tegnologie gebruik…
6.3.2 Waarom sal passasiers van hierdie tegnologie gebruik maak in 6.3.1? (2)
VRAAG 3 Regskliek op die onderstaande knoppie om…
VRAAG 3 Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak
6.6 Prent E wys dat ‘n persoon deur ‘n apparaat stap wat d…
6.6 Prent E wys dat ‘n persoon deur ‘n apparaat stap wat deel is van ‘n masjien langsaan. Wat is die doel daarvan dat die persoon deur die apparaat stap? (2)
5.2 Adviseer die toergroep oor die beskikbaarheid van kos…
5.2 Adviseer die toergroep oor die beskikbaarheid van kos en verversings op die trein. (2)
Ekstra ‘file upload’ vraag indien benodig.
Ekstra ‘file upload’ vraag indien benodig.
3.12 Herskryf die volgende sin in die INDIREKTE REDE: Di…
3.12 Herskryf die volgende sin in die INDIREKTE REDE: Die ridder vra: “Wanneer is die toernooi klaar?” (1)
3.5 Skryf die volgende sin in die TOEKOMENDE TYD: Die ri…
3.5 Skryf die volgende sin in die TOEKOMENDE TYD: Die ridder dra ‘n swaar panserpak. (1)
1.4 Verduidelik waarom sy biologiese ma nie meer na hom k…
1.4 Verduidelik waarom sy biologiese ma nie meer na hom kon kyk nie. (1)
3.13 Gee die MEERVOUD van die onderstreepte woord: Die p…
3.13 Gee die MEERVOUD van die onderstreepte woord: Die perd wag in die stalle om geborsel te word. (1)