Pyridine herbicides have been the focus of herbicide-resistant, GMO crop development.
Blog
2.2 Noem twee redes vir jou antwoord by vraag 1. (2) …
2.2 Noem twee redes vir jou antwoord by vraag 1. (2)
2.3 Wie is die teikenmark van die advertensie? (1) …
2.3 Wie is die teikenmark van die advertensie? (1)
4.1 Gee die meervoud van die woord tussen hakies. Skryf …
4.1 Gee die meervoud van die woord tussen hakies. Skryf net die korrekte antwoord neer. Daar is baie (tafel) in die klas. (1)
4.11.1 Die onderwyser ________ daar staan, is kwaai. (…
4.11.1 Die onderwyser ________ daar staan, is kwaai. (1)
4.8 Verander die volgende stelsin na ‘n vraagsin. Neelsi…
4.8 Verander die volgende stelsin na ‘n vraagsin. Neelsie skryf altyd ander leerders se werk af. Begin só: Skryf …. (1)
1.17 Oordeel hoe jy oor die volgende stelling voel. Dink j…
1.17 Oordeel hoe jy oor die volgende stelling voel. Dink jy dit is reg dat adverteerders dit doen. Motiveer jou antwoord. “Dan is daar oordrywing. Dit is wanneer iets groter gemaak word as wat dit werklik is…” (1)
4.13 Neelsie sê: “Ek is jammer.” Skryf die sin in die i…
4.13 Neelsie sê: “Ek is jammer.” Skryf die sin in die indirekte rede. Begin só: Neelsie sê dat… (1)
2.8 Voltooi die paragraaf deur die vermiste woorde in te …
2.8 Voltooi die paragraaf deur die vermiste woorde in te vul: Jy sal nooit [Ans1] voel as jy blou-hasie-sensasie drink nie. Drink dit voor jy leer vir die [Ans2] of voor jy ‘n [Ans3] speel. Nou te koop by enige [Ans4] in jou omgewing. (4)
2.5 Noem twee goed waarmee die kleur “blou” vergelyk word…
2.5 Noem twee goed waarmee die kleur “blou” vergelyk word. (2)