5.4 Met hul terugkeer na Suid-Afrika sal die paartjie op ʼn 13h05m lange vlug gewees het. 5.4.1 Gee die oorsake van vlugvoosheid en vluguitputting. (2) 5.4.2 Wat is die simptome van vlugvoosheid en vluguitputting? (2)
Blog
4.1 Vergelyk die TWEE reisprogramme en beantwoord die volg…
4.1 Vergelyk die TWEE reisprogramme en beantwoord die volgende vrae: 4.1.1 Identifiseer EEN belangrike element van ‘n reisprogram wat by elke reisprogram ingesluit is. (2) 4.1.2 Identifiseer EEN belangrike aspek in elke reisprogram wat uitgelaat is. (2)
5.6 Prof. en mev. Botha moet visums bekom ten einde Engela…
5.6 Prof. en mev. Botha moet visums bekom ten einde Engeland en Frankryk te betree. 5.6.1 Verduidelik die term “visum”. (2) 5.6.2 Identifiseer die plek waarheen hulle moet gaan om vir ʼn visum aansoek te doen. (1) 5.6.3 Noem die tipe visum waarvoor die paartjie moet aansoek doen om toegang tot Frankryk te kry. (1)
1.8 ‘n Suid-Afrikaanse uitgaande internasionale toeris wat…
1.8 ‘n Suid-Afrikaanse uitgaande internasionale toeris wat China wil besoek, sal by die … vir ‘n toeristevisum aansoek doen. (1)
1.5 Watter raad sou jy aan ‘n toeris gee wat na ‘n land re…
1.5 Watter raad sou jy aan ‘n toeris gee wat na ‘n land reis waar cholera uitgebreek het? (1)
1.6 ‘n Rede waarom baie lande in die Noordelike Halfrond D…
1.6 ‘n Rede waarom baie lande in die Noordelike Halfrond DBT toepas: (1)
1.10 Om ‘n hotel in ‘n gebied te bou, sal werk aan plaasli…
1.10 Om ‘n hotel in ‘n gebied te bou, sal werk aan plaaslike inwoners verskaf en geleenthede vir entrepreneurskap en ander noodsaaklike dienste tot gevolg hê. Hierdie kettingreaksie staan in die algemeen as die … effek bekend. (1) [10]
1.9 ‘n Sakpastoeris sal hierdie soort akkommodasie verkies…
1.9 ‘n Sakpastoeris sal hierdie soort akkommodasie verkies: (1)
VRAAG 3: Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme…
VRAAG 3: Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme Lees die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Na swaar sneeustorms en kragtige aardbewings in 2017, het ‘n sneeustorting ‘n hotel in Italië getref en 29 toeriste is dood en 11 mense is beseer. Regskliek op die onderstaande knoppie om die foto op ‘n nuwe bladsy te open. [Aangepas uit www.news.sky.com]
4.4 Identify the follower in the image. [1]
4.4 Identify the follower in the image. [1]