1.7 Natriumchloried is ’n vastestof wat in water kan oplos. Watter een van die volgende opsies beskryf die intermolekulêre kragte wat bestaan tussen die natrium chloried en water in oplossing? (2)
Blog
1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n p…
1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n polêr- kovalente verbinding omdat: (2)
1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n mol…
1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n molukulêre vastestof by kamer temperatuur? (2)
VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yst…
VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yster en 25 g Chloorgas, wat in ’n geslote houer plaasvind. Die produk wat gaan vorm is yster(iii)chloried Fe(s) + Cl2(g)
VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken…
VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken die Lewis struktuur vir H3O+ (3) 3.2 Identifiseer die vorm van H3O+ (1) 3.3 Gebruik die VSEPA Teorie om die bogenoemde vorm te verduidelik (2) 3.4 Verduidelik wat word bedoel by ’n datief kovalente verbinding. (2) [8]
1.9 Beskou 25cm3 HCl met ’n konsentrasie van 2mol.dm-3. W…
1.9 Beskou 25cm3 HCl met ’n konsentrasie van 2mol.dm-3. Wat is die volume water wat benodig word om die konsentrasie te verander na 1,2 mol.dm-3? (2)
1.4 Watter een van die volgende stellings is korrek van ’n…
1.4 Watter een van die volgende stellings is korrek van ’n molekule met ’n groot bindingslengte (2)
VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Water…
VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Waterstof haliede. Bestudeer die tabel en antwoord die vrae wat daarop volg Regterklik op die blou blokkie hieronder om die TABEL in ‘n nuwe venster oop te maak. 5.1 Onderskei tussen die terme intramolukulêre bindings en intermolukulêre kragte (2) 5.2 Verteenwoordig die data met ’n grafiek. (6) 5.3 Watter intermolukelêre kragte bestaan by waterstof chloried? (1) 5.4 Identifiseer die waterstof halied wat die minste energie sal benodig om smeltpunt te bereik. (3) [12]
1.2 Kies die molekule met ’n trigonaal pirimidale vorm:…
1.2 Kies die molekule met ’n trigonaal pirimidale vorm: (2)
Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel as EEN PDF-leêr….
Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel as EEN PDF-leêr. Benoem jou PDF-leêr as volg: WISK GR9 NaamVan T02 SBA004a