6.5 Tyler neem sy tyd om besluite te neem en sorg dat hy al die inligting het. Hy is dikwels goed met aanpassing by situasies en gaan saam met die vloei. [option5] (1)
Blog
2.5 Bewustheid gaan oor die opleiding van ons bewussyn, s…
2.5 Bewustheid gaan oor die opleiding van ons bewussyn, sodat ons meer beheer oor die brein kan hê. (1)
10.4 Skryf twee korttermyn doelwitte neer, wat jy moet ber…
10.4 Skryf twee korttermyn doelwitte neer, wat jy moet bereik voordat jou mediumtermyn doelwitte bereik kan word. (2)
6.4 Kate is onpersoonlik en logies as dit kom by besluite…
6.4 Kate is onpersoonlik en logies as dit kom by besluite en verkies om net objektiewe data te vertrou. [option4] (1)
6.3 Jordan verkies die werklikheid, feite en besonderhede…
6.3 Jordan verkies die werklikheid, feite en besonderhede. [option3] (1)
2.2 Verdedigende optrede is, bv. om op te staan vir dit…
2.2 Verdedigende optrede is, bv. om op te staan vir dit waarin jy glo. (1)
Vraag 4 Lees die volgende scenario deur en beantwoord dan di…
Vraag 4 Lees die volgende scenario deur en beantwoord dan die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie om die scenario te lees.
Vraag 11 Regs kliek op die knoppie om die gevalle studie te…
Vraag 11 Regs kliek op die knoppie om die gevalle studie te lees, voordat jy die vrae beantwoord wat volg.
2.4 ‘n Doelwit wat vinnig in die volgende twee weke bereik…
2.4 ‘n Doelwit wat vinnig in die volgende twee weke bereik kan word, word as ‘n kort termyn doelwit geklassifiseer. (1)
1.1 Identiteit: A) Vorm deel van wie jy is, wat jy van j…
1.1 Identiteit: A) Vorm deel van wie jy is, wat jy van jouself dink en hoe ons deur die wêreld gesien word asook ons karaktereienskappe wat ons definieer. B) ‘n Woord waardeur ‘n persoon of saak geken, aangespreek of na verwys word. C) Om die enigste in sy soort te wees; soos niemand anders nie. D) Nie een van die bogenoemde nie. (1)