8.5 b) Korrigeer die fout in die formule deur net die verk…

8.5 b) Korrigeer die fout in die formule deur net die verkeerde deel van die funksie na ‘n korrekte opsie te verander. Skryf slegs die deeltjie wat jy verander het in die spasie neer. Moenie die hele funksie in die onderstaande spasie neerskryf nie. (1)

Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande adve…

Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande advertensie vir jou en vra jou raad omdat hy nie verstaan ​​wat al die beskrywings en terme beteken nie. Skryf die antwoorde van die onderstaande vrae neer.   Gebruik die advertensie by die beantwoording van die volgende vrae: XPS 8930 desktop Window 10 Pro Intel 8-core i7 processor 4.7GHz, 64GB of RAM 1TB SSD 2TB Hard Drive NVIDIA’s Geforce RTX 2070 3 USB-A ports 1 USB-C port microphone input headphone jack SD Card reader Ethernet port HDMI port DisplayPort output. Office 365 1 Tb Cloud storage  

Jy werk as rekenaarkonsultant vir ‘n groot onderneming, Hori…

Jy werk as rekenaarkonsultant vir ‘n groot onderneming, Horizon PC Consultants, wat ander ondernemings help om hul kantore op te gradeer en te digitaliseer. Hulle help ook om intreevlak-opleiding aan personeel in daardie kantore te bied. Hulle stuur jou na die George-munisipaliteit om hulle te help om hul infrastruktuur te verbeter en om suksesvoller te wees om sodoende beter dienste aan die gemeenskap te kan lewer. Beantwoord die vrae hieronder en hou die scenario in gedagte.