Gebruik hierdie vir addisionele oplaai dokumente.
Blog
5.2 Ontleed die mate waarin media-verslagdoening op Covid-…
5.2 Ontleed die mate waarin media-verslagdoening op Covid-19 ‘n demokratiese samelewing weerspieël. (2×2=4)
Totaal Vraag 8: [15] TOTAAL AFDELING C: [30]
Totaal Vraag 8: [15] TOTAAL AFDELING C: [30]
4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord…
4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Limpopo-leerling, 15 in hegtenis geneem vir die aanranding van ‘n meisie wat later gesterf het. Publiseer: April 14, 2021 Deur: Lwandile Bhengu ‘n 15 Jarige skoolmeisie is in hegtenis geneem vir beweerde aanranding van ‘n medeleerling, Lufuno Muvnhanga, is later dood verklaar nadat haar ma haar bewusteloos gevind het.In ‘n video wat sederdien “viral” geword het, kan gesien word hoe ‘n skoolmeisie Muvhanga herhaaldelik geklap word terwyl ander leerlinge toekyk.“Na verneeming het die slagoffer die middag huis toe gegaan en by aankoms het sy haar na bewering in die kamer toegesluit en ‘n oordosis tablette geneem.” [Aangepas van: https://www.news24.com/news24/SouthAfrica/News/limpopo-pupil-15-arrested-for-allegedly-assaulting-girl-who-later-committed-suicide-20210414.]
4.4 In jou opinie, sou hierdie artikel geklassifiseer word…
4.4 In jou opinie, sou hierdie artikel geklassifiseer word as ‘n positiewe of negatiewe rol in sosiale media? Positief of Negatief (1) + Bespreking (2) (1+2=3)
1.3 Goeie stuidietegnieke behels: (1)…
1.3 Goeie stuidietegnieke behels: (1)
Totaal Vraag 1: [10]
Totaal Vraag 1: [10]
AFDELING B VRAAG 4 Beantwoord AL die vrae in hierdie afdel…
AFDELING B VRAAG 4 Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling. Skryf jou antwoorde in vol sinne neer.
7.1 Definieer die term “verandering” soos in die uittrekse…
7.1 Definieer die term “verandering” soos in die uittreksel vermeld. (2)
8.3 Evalueer die dekking van Vrouesport in Suid-Afrikaanse…
8.3 Evalueer die dekking van Vrouesport in Suid-Afrikaanse media vandag krities. (2×2=4)