SECTION B QUESTION 2
Blog
4.2 Jy werk vir ‘n Gesondheids tydskrif wat op tieners ger…
4.2 Jy werk vir ‘n Gesondheids tydskrif wat op tieners gerig is, en jou werk is om vrae van die lesers te beantwoord. Een van jou lesers het vir jou geskryf om ‘n nuwe dieet te beskryf wat hy volg om gewig te verloor. Hierdie dieet bepaal dat ALLE lipiede uit die dieet verwyder moet word. Formuleer jou antwoord wat in die volgende uitgawe van die tydskrif gepubliseer sal word. Beskryf die verskeidenheid rolle wat lipede in die liggaam speel en bied twee voorstelle oor ‘n gesonder manier om gewig te verloor. (10)
3.3.1 Wat is die belangrikste voedingstof in eierwit? (1…
3.3.1 Wat is die belangrikste voedingstof in eierwit? (1) 3.3.2 Gee die resultaat wat by proefbuis B sou verskyn. (1) 3.3.3 Verduidelik jou rede vir antwoord 3.3.2. (3) 3.3.4 Verwag jy dat proefbuis A ‘n kleurverandering sal toon? Verduidelik jou antwoord breedvoerig.. (4) 3.3.5 Wat is die doel van proefbuis C? (1)
4.1.5 Teken ‘n mitochondrium volgens al die reëls vir biol…
4.1.5 Teken ‘n mitochondrium volgens al die reëls vir biologiese tekeninge. Voeg drie korrekte byskrifte by. Laai die tekening hier op. (8)
1.4 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n digotome…
1.4 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n digotome sleutel. Klik op die knoppie en gebruik die diagram om die volgende vrae te beantwoord. OM DIE DIAGRAM TO SIEN IN ‘N NUWE TAB, REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER:
1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepas…
1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in KOLOM II nie. Kies A, B, A en B of GEEN in die keuselys. 2X5 (10)
1.2.3 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n mikrog…
1.2.3 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n mikrograaf foto van ‘n sel. Bestudeer dit aandagtig en beantwoord dan die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TO SIEN IN ‘N NUWE TAB, REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER:
3.1 In ‘n eksperiment is katjies van dieselfde werpsel en…
3.1 In ‘n eksperiment is katjies van dieselfde werpsel en met dieselfde gemiddelde massa in twee groepe verdeel: A en B. Die tabel hieronder toon die dieet wat hierdie twee groepe gedurende 50 dae gevoer is. Groep Dag 0 to dag 20 Dag 21 to dag 50 A Proteïene, glukose, stysel, vette, minerale en water Dieselfde as vir dag 0-20 PLUS 100 ml melk elke dag B Proteïene, glukose, stysel, vette, minerale en water, PLUS 100 ml melk per dag Proteïene, glukose, stysel, vette, minerale en water Die resultate van hierdie eksperiment kan gesien word in die grafiek aangeheg aan die onderstaande blou knoppie: OM DIE DIAGRAM TO SIEN IN ‘N NUWE TAB, REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER:
2.1.1 In watter era het amfibieë die eerste keer verskyn v…
2.1.1 In watter era het amfibieë die eerste keer verskyn volgens hierdie tydskaal? (1) 2.1.2 Hoeveel jaar het dit geneem voordat blomplante ontwikkel het nadat die eerste plante die land gekoloniseer het? (Toon jou berekeninge). (2) 2.1.3 Wat is die korrekte biologiese term vir ‘blomplante’? (1) 2.1.4 Wat beteken die term “massa-uitwissings”? (2) 2.1.5 Hoe lank gelede het voëls uit reptiele ontwikkel volgens hierdie tydskaal ontwikkel? (2) 2.1.6 a) Wat is die naam van die fossiel wat gevind is wat ‘n bewys lewer dat voëls uit reptiele ontwikkel het? (1) b) Beskryf drie eienskappe wat organisme (geïdentifiseer in vraag 2.1.6 a) het wat soortgelyk is aan reptiele. (3) c) Beskryf drie eienskappe wat hierdie organisme gehad het wat soortgelyk was aan voëls. (3)
1.2.2 Noem EEN belangrike struktuur wat onderskeidelik in…
1.2.2 Noem EEN belangrike struktuur wat onderskeidelik in dele 1, 2 en 3 voorkom. (3)