3.3.1 What is the main nutrient in egg white? (1)  …

3.3.1 What is the main nutrient in egg white? (1)       3.3.2 Give the result that would appear for test tube B. (1)       3.3.3 Explain your reason for answer 3.3.2. (3)       3.3.4 Do you expect test tube A to show a change in colour?  Explain your answer in detail. (4)       3.3.5 What is the purpose of test tube C? (1)            

  KOLOM I KOLOM  II 1.3.1 Vitamien B A.   Kan ge…

  KOLOM I KOLOM  II 1.3.1 Vitamien B A.   Kan gevind word in bruinrys en volgraanbrood B.  Kan ‘n tekort kan skeurbuik tot gevolg hê   [1] 1.3.2. Yster A.    Is ‘n bestanddeel van hemoglobien in die bloed B.     ‘n Tekort kan bloedarmoede veroorsaak   [2] 1.3.3. Lipiede A.  Bestaan uit C, H, O en N B.  Die voedseltoets gebruik ‘n chemikalie genaamd Jodiumoplossing   [3] 1.3.4. Polisakkariede A. Glikogeen is ‘n voorbeeld van ‘n polisakkaried B. Die monomere word gliserol genoem.   [4] 1.3.5. Glukose binding A.  Word gevind tussen aminosure B.  Gevind tussen sakkariede   [5]

1.4.1 Gebruik die digotome sleutel in die diagram en ident…

1.4.1 Gebruik die digotome sleutel in die diagram en identifiseer die genommerde spesie: a)     1 b)     4 c)     5 d)     7 (2X4 = 8)    a) [A] b) [B] c) [C] d) [D]   1.4.2 Identifiseer die koninkryk waaraan hierdie organismes behoort. (2)   [E]  

3.2.1 a) Volgens hierdie etiket: Hoeveel Smarties is gelyk…

3.2.1 a) Volgens hierdie etiket: Hoeveel Smarties is gelyk aan een porsie? (1)         b) hoeveel versadigde vet sou jy inneem as jy drie porsies Smarties gehad het? (Toon jou berekeninge) (3)         c)  Verduidelik die verband tussen versadigde vet, cholesterol en aterosklerose. (3)         d)  Hoeveel gram vesel word volgens hierdie etiket in 100 g smarties aangetref? (1)         e) Volgens hierdie etiket bestaan die persentasie koolhidrate in Smarties uit suiker? (2)