3.2 Klik op die blou knpppie heironder om die die voedseletiket wat op ‘n boksie Smarties gevind word te toon. Bestudeer dit deeglik en beantwoord die vrae wat volg: OM DIE DIAGRAM TO SIEN IN ‘N NUWE TAB, REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER:
Blog
3.1.1 Verskaf ‘n geskikte opskrif vir hierdie grafiek. (…
3.1.1 Verskaf ‘n geskikte opskrif vir hierdie grafiek. (2) 3.1.2 Identifiseer die onafhanklike veranderlike in hierdie eksperiment. (1) 3.1.3 Waarom is katjies van dieselfde werpsel in die eksperiment gebruik? (1) 3.1.4 Vir die katjies in groep A – wat was die DRIE belangrikste bronne van energie in hul dieet? (3) 3.1.5 a) Na hoeveel dae het die gemiddelde massa van Groep B drasties begin afneem? (1) b) Stel ‘n rede hiervoor voor. (2) c) Watter gevolgtrekking kan jy hieruit maak? (1) 3.1.6 Op watter dae was die massa van groep A en B gelyk? (2) 3.1.7 Wat was die gemiddelde massa van die katjies in groep B op dag 23? (2)
4.1.1 Gee VIER simptome van mitochondriale siektes.drial d…
4.1.1 Gee VIER simptome van mitochondriale siektes.drial disease. (4) 4.1.2 Waarom kan ‘n mitochondrion ‘die kragstasie’ van ‘n sel genoem word? (1) 4.1.3 Stel TWEE oorspronklike goed deurdagte redes voor waarom Jasmine opgegooi het. (4) 4.1.4 Bespreek die behandeling van mitochondriale siektes. (3)
AFDELING B VRAAG 2
AFDELING B VRAAG 2
AFDELING A VRAAG 1
AFDELING A VRAAG 1
1.2.1 Verskaf die byskrifte vir die dele onderskeidelike 1…
1.2.1 Verskaf die byskrifte vir die dele onderskeidelike 1, 2 en 3 genommer. a) 1 b) 2 c) 3 (3)
VRAAG 3
VRAAG 3
AFDELING A TOTAAL [50]
AFDELING A TOTAAL [50]
1.5 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n verskeid…
1.5 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan ‘n verskeidenheid skedels en fossiele. Bestudeer hierdie prente aandagtig en beantwoord die vrae wat daarmee verband hou. OM DIE DIAGRAM TO SIEN IN ‘N NUWE TAB, REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER:
1.1 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volge…
1.1 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Tik slegs een woord per teksvak sonder spasies of leestekens. 1.1.1 Die studie van fossiele. (1) [1] 1.1.2 Die plastiede in ‘n plantsel wat voedsel (stysel) in ‘n onoplosbare vorm berg. (1) [2] 1.1.3 Die tipe voedingsisteem waar een organisme van ‘n ander organisme leef en sy gasheer beskadig. (1) [3] 1.1.4 Die monomeer van ‘n proteïen. (1) [4] 1.1.5 Die studie van die verspreiding van plant- en diersoorte in verskillende geografiese gebiede op die aarde. (1) [5] 1.1.6 Growwe endoplasmiese retikulum het hierdie spesifieke organelle op die oppervlak. (1) [6] 1.1.7 Die gebrek aan voldoende jodium in die dieet sal hierdie abnormaliteit veroorsaak. (1) [7] 1.1.8 Die semi-woestynbioom wat rivierkonyne, vlermuise met jakkalse en soetdoringbosse bevat. (1) [8] 1.1.9 Die monosakkaried wat in alle disakkariede en polisakkariede voorkom. (1) [9] 1.1.10 ‘n Besondere gebied waarin lewende komponente van ‘n omgewing interaksie met mekaar het en met die nie-lewende komponente van dieselfde omgewing. (1) [10]