ESKTRA ANTWOORD SPASIE [GEBRUIK SLEGS INDIEN NODIG]
Blog
5.1.6 Die wolklere en pantoffels in Janine se winkel is ni…
5.1.6 Die wolklere en pantoffels in Janine se winkel is nie tuisgemaak nie. Sy koop dit aan en verkoop dit dan in die winkel. Om die prys van die hierdie produkte te bereken gebruik sy die Waarde-vir-geld prysstrategie. Verduidelik wat behels hierdie strategie (2)
4.4 Formuleer ‘n strategie om plaaslike of “Trots Suid-Afrik…
4.4 Formuleer ‘n strategie om plaaslike of “Trots Suid-Afrikaanse ” kledingprodukte te bevorder. (2)
2.1.4 Waarvoor staan die afkorting, FSC, en verduidelik hul …
2.1.4 Waarvoor staan die afkorting, FSC, en verduidelik hul doel. (2)
2.1.3 Dink jy hierdie verpakking is omgewingsvriendelik? (1)…
2.1.3 Dink jy hierdie verpakking is omgewingsvriendelik? (1) Motiveer jou antwoord. (2) (3)
3.4.1 Benoem die voedselverwante siekte wat haar ouma opge…
3.4.1 Benoem die voedselverwante siekte wat haar ouma opgedoen het. (1)
TOTAAL VIR VRAAG 4 [20]
TOTAAL VIR VRAAG 4 [20]
5.1.4 Noem VYF vereistes van kwaliteit verpakking. (5)
5.1.4 Noem VYF vereistes van kwaliteit verpakking. (5)
2.2 Evalueer hierdie gevallestudie deur die volgende vrae…
2.2 Evalueer hierdie gevallestudie deur die volgende vrae te beantwoord: Jou suster is 25 en het so pas gehoor sy het hipertensie. Sy het baie druk by haar werk, sy werk lang ure en sy rook. Haar LMI is 30 en haar cholesterol lesing is 8mmol/L. Sy is nie getroud nie en haar dokter het voorgestel sy kry ‘n hond. Haar aandetes bestaan gewoonlik uit wegneemetes soos ‘Streetwise 5’ en pizza saam met bier. 2.2.1 Verduidelik aan jou suster wat hipertensie is. (2) Noem TWEE gevare van onbehandelde hoë bloeddruk. (2) (4)
3.1 Bestudeer die gegewe inligting en beantwoord die vrae…
3.1 Bestudeer die gegewe inligting en beantwoord die vrae wat volg: Ons president, Cyril Ramaphosa, het gesê dat hulle seker sal maak dat die minderbevoorregtes van Suid-Afrika wel toegang tot voedsel sal hê tydens grendelstatus. Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n volgende bladsy oop te maak. 3.1.1 Verduidelik die term voedselsekuriteit. (2)