PRENTGRAP 3 (vr. 2.6-2.8) 2.6 Wat bedoel die man letterlik met sy woorde aan sy geliefde? (1)
Blog
3.1 Doen die beplanning van jou opsomming. Tik slegs die k…
3.1 Doen die beplanning van jou opsomming. Tik slegs die kerngedeeltes van die paragrawe. (0)
1.9 Skryf EEN WOORD uit paragraaf 5 neer wat dieselfde bet…
1.9 Skryf EEN WOORD uit paragraaf 5 neer wat dieselfde beteken as: “voorrang geniet”. (1)
1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 e…
1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 en beantwoord die vrae: “Die keuse wat jy uitoefen, kan ten goede of ten kwade wees …” 1.2.1 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “goede”. 1.2.1 [answ1] 1.2.2 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “kwade”. 1.2.2 [answ2] (2)
4.16.3 Die seun het oorfone____sy ore. (1)
4.16.3 Die seun het oorfone____sy ore. (1)
4.2 Vul die korrekte woord in: Sannie het by haarself gedi…
4.2 Vul die korrekte woord in: Sannie het by haarself gedink: Ek hou baie van Koos; __________ as van enigiemand anders. (1)
1.11 Is die volgende stelling ‘n FEIT of ‘n MENING? Bert…
1.11 Is die volgende stelling ‘n FEIT of ‘n MENING? Bertie Blikbrein is slim. (1)
2.8 Kies die korrekte woord wat die man se gevoelens beskr…
2.8 Kies die korrekte woord wat die man se gevoelens beskryf: Die man is nie opreg in sy bedoeling nie; hy is (1) TOTAAL VRAAG 2 [10]
1.10 Word die volgende sin in paragraaf 1 letterlik of fig…
1.10 Word die volgende sin in paragraaf 1 letterlik of figuurlik bedoel? “Saam met vriende stap keuses ook op die wandelpad.” (1)
1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk: “…
1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk: “Life’s a journey, enjoy the ride.” Maar ongelukkig kan dit nie altyd so wees nie. Hoekom, dink jy, sal die skrywer hierdie stelling maak? Verduidelik jou antwoord. (2) TOTAAL VRAAG 1 [20]