3.5 ‘n Klein kassie waarin kontant gehou word om klein uitgawes te betaal word wisselgeld/kleinkas genoem. (1)
Blog
3.6 Die bedrag wat aan werkers betaal word op ‘n maandelik…
3.6 Die bedrag wat aan werkers betaal word op ‘n maandelikse basis word salarisse/lone genoem. (1)
GRAAD 8 EBW KWARTAAL 2 JUNIE EKSAMEN INSTRUKSIES:…
GRAAD 8 EBW KWARTAAL 2 JUNIE EKSAMEN INSTRUKSIES: Beantwoord AL die vrae in Canvas. Afdeling C is ‘n PDF UPLOAD vraag. Die antwoorde wat jy verskaf tot die vraestel moet jou eie oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron sal toegelaat word nie. Geen punte sal toegeken word vir werk wat gekopieër is nie. Lees al die vrae noukeurig deur. Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir die hoeveelheid inligting wat vereis word in die antwoord. Jy kan ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.
3.2 Fietse in ‘n fietswinkel word as verbruikersgoedere/ha…
3.2 Fietse in ‘n fietswinkel word as verbruikersgoedere/handelsvoorraad beskou. (1)
3.9 Wanneer die besigheid aan die einde van die dag sy kon…
3.9 Wanneer die besigheid aan die einde van die dag sy kontant in die bank wil deponeer, moet ‘n bankdepositostrokie/faktuur voltooi word. (1)
5.3 Wat word die mark genoem waar goedere en dienste verha…
5.3 Wat word die mark genoem waar goedere en dienste verhandel word? (1)
2.2 Die huidige minister van finansies is Pravin Gordan….
2.2 Die huidige minister van finansies is Pravin Gordan. (1)
2.3 Pretoria se metro is die City of Tshwane. (1)
2.3 Pretoria se metro is die City of Tshwane. (1)
2.9 Vanaf 1 Januarie 2021 word tjeks nie meer in Suid-Afri…
2.9 Vanaf 1 Januarie 2021 word tjeks nie meer in Suid-Afrika aanvaar nie. (1)
Afdeling A: Kortvrae Vraag 1 [10] …
Afdeling A: Kortvrae Vraag 1 [10] Pas die korrekte beskrywing in Kolom B by die bypassende terme in Kolom A.