OEFENING 3 Luister na ʼn gesprek tussen die joernalis Tom…

OEFENING 3 Luister na ʼn gesprek tussen die joernalis Tom Ellis en die 84-jarige Anna Otto oor haar vakansie in Nieu-Seeland. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.  

OEFENING 2 Luister na ʼn gesprek tussen Redi Dlamini, ʼn v…

OEFENING 2 Luister na ʼn gesprek tussen Redi Dlamini, ʼn voëlliefhebber, en Denzil Moolman, ʼn werknemer by ʼn voëlpark.Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies.   Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.  

  OEFENING 4   Luister na die gesprek tussen ʼn leerd…

  OEFENING 4   Luister na die gesprek tussen ʼn leerder, Florence, en ʼn beroepsvoorligter, mnr. Van Rooyen, oordie keuse van ʼn loopbaan. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.