1.5 Die volgende reaksie vind plaas: C3H8O(g) → C3H6O(g) + H2(g); ΔH = – 54 kJ.mol-1 Om die persentasie opbrengs van die propanoon (C3H6O) te vermeerder moet jy die _____. (2)
Blog
1.3 Watter organiese verbinding is die meeste oplosbaar in…
1.3 Watter organiese verbinding is die meeste oplosbaar in water? (2)
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE v…
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord VRAAG 1 op die rekenaar en VRAAG 2 tot VRAAG 7 op aparte papier en laai die antwoorde in die “Quiz” op wat na hierdie een volg. 2. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 5. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge. 9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke af. 10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Handig asseblief Afdeling B in as ‘n ENKELE PDF LêER. Benoem die lêer as volg: NAAM_VAN_PHSC_SBA004b
1.1 Watter een van die volgende sal waarskynlik die hoogst…
1.1 Watter een van die volgende sal waarskynlik die hoogste kookpunt hê? (2)
VRAAG 3 Die verwantskap tussen die sterkte van die inter…
VRAAG 3 Die verwantskap tussen die sterkte van die intermolekulêre kragte en die kookpunt van vier organiese stowwe word ondersoek. Die organiese stowwe sowel as die onderskeie kookpunte word in die onderstaande tabel gegee: Regterklik op die onderstaande blou blokkie om die diagram vir Vraag 3 in ‘n nuwe venster oop te maak. 3.1 Definieër die term “kookpunt”. (2) 3.2 Watter verbinding(s) is ’n vloeistof by 50 °C? (1) 3.3 Noem die soort intermolekulêre krag wat tussen butaanmolekules aangetref word. (1) 3.4 Verduidelik die verskil tussen die kookpunte van die volgende stowwe deur te verwys na die sterkte van intermolekulêre kragte, die soort intermolekulêre kragte en/of die struktuur van molekules asook die energie. 3.4.1 Pentaan en 2-metielbutaan (3) 3.4.2 Pentaan en 2-metielpropan-2-ol (3) [10]
1.9 Watter verbinding verteenwoordig ’n alkohol? (2)
1.9 Watter verbinding verteenwoordig ’n alkohol? (2)
1.6 Die verhouding van balansering vir al die stowwe in hi…
1.6 Die verhouding van balansering vir al die stowwe in hierdie vergelyking is: C3H8 + O2 → CO2 + H2O (2)
1.4 Aktiveringsenergie kan die beste beskryf word as die m…
1.4 Aktiveringsenergie kan die beste beskryf word as die minimum energie benodig vir ______. (2)
1.2 Alle organiese molekules bevat ten minste een atoom __…
1.2 Alle organiese molekules bevat ten minste een atoom _____. (2)
VRAAG 7 Beskou die volgende reaksie: 3Cu(s) + 8HNO3(aq)
VRAAG 7 Beskou die volgende reaksie: 3Cu(s) + 8HNO3(aq)