4.5 Bereken wat 9 cm op die kaart in werklikheid voorstel. (Gee jou antwoord in km) Toon al jou berekeninge. (5)
Blog
VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur di…
VRAAG 8 8.1 Voltooi die onderstaande paragraaf deur die regte woorde te kies. [ans1] lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans2] soos mynbou, boerdery, visvang en bosbou. [ans3] lande verdien die meeste van hul inkomste uit [ans4] soos vervaardiging van goedere, of [ans5] soos die verskaffing van dienste soos die ontwerp van rekenaarprogramme. (5)
2.5 Die prent in bron E is ‘n voorbeeld van watter tipe he…
2.5 Die prent in bron E is ‘n voorbeeld van watter tipe helling? Regskliek op die knoppie om Bron E in ‘n nuwe tab oop te maak. (1)
VRAAG 10 10.1 Daar is baie faktore wat die ontwikkelin…
VRAAG 10 10.1 Daar is baie faktore wat die ontwikkeling positief of negatief kan beïnvloed. Kies twee geografiese redes. Noem die twee geselekteerde redes en verduidelik in jou eie woorde hoe hierdie geografiese faktore ontwikkeling kan beïnvloed. (4)
VRAAG 3 Verwys na die topografiese kaart uittreksel…
VRAAG 3 Verwys na die topografiese kaart uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie om Bron F in ‘n nuwe tab oop te maak. 3.1 Die kolhoogte by Kleinplaatheuwel in sirkel A is [ans1] meter (1) 3.2 Die helling by C is ‘n [ans2] helling. (1) 3.3 Die Kleinplaatheuwel vorm ‘n [ans3]. (1) 3.4 Die rivier wat in sirkel B voorkom, vloei in ‘n [ans4] patroon (1) 3.5 Die waterval wat in sirkel D voorkom, vloei oor ‘n [ans5] gradiënt. (1)
INSTRUKSIES: 1. Lees die vrae en bronne aandagtig…
INSTRUKSIES: 1. Lees die vrae en bronne aandagtig deur. 2. Beantwoord AL die vrae 3. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 4. Sterkte!
11.3 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie i…
11.3 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in kolom B. (3)
8.3 ‘n Belangrike deel van die moderne definisie van ontwi…
8.3 ‘n Belangrike deel van die moderne definisie van ontwikkeling is dat ontwikkeling na die welstand van mense moet streef. Om hierdie rede moet ons sosiale ontwikkeling oorweeg, want dit meet die welstand van mense in terme van hul sosiale behoeftes. Lys 3 sosiale behoeftes wat aangespreek moet word: (3)
7.5 Suid-Afrika het die laagste lewensverwagting. (1)
7.5 Suid-Afrika het die laagste lewensverwagting. (1)
VRAAG 1 1.1 Pas die woorde in kolom A by die korrekte…
VRAAG 1 1.1 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in kolom B. (5)