3.2 Ons sukkel baie hierdie jaar om die Wiskunde te verstaan. (2)
Blog
1.5 Noem die naam van die kleinste haai. (1)
1.5 Noem die naam van die kleinste haai. (1)
3.4 Ek, my suster en my oom eet elke Sondagoggend by W…
3.4 Ek, my suster en my oom eet elke Sondagoggend by Wimpy ontbyt. (2) EINDE VAN OEFENING 3 [8]
1.14 Haal EEN WOORD aan wat vir jou sê dat jy definitief s…
1.14 Haal EEN WOORD aan wat vir jou sê dat jy definitief sal lag as iemand jou kielie. (1)
OEFENING 4: DIE VRIENDSKAPLIKE BRIEF: Iets vreesliks het…
OEFENING 4: DIE VRIENDSKAPLIKE BRIEF: Iets vreesliks het vandag by die skool gebeur. Jy het ‘n fout gemaak in die klas. Jy was so skaam en vernederd! Die onderwyser was woedend! Die ander studente in die klas was doodstil! Skryf ‘n BRIEF aan jou vriend/vriendin oor hierdie insident. Dink aan die volgende: 1. Wat het gebeur? 2. Hoekom het jy die fout gemaak? 3. Wat was die rede dat jy so skaam en vernederd gevoel het? 4. Waarom was die onderwyser so kwaad? Jou brief moet 160 – 180 woorde lank wees. Right-click on the button below to open Text insert for Oefening 3 in a new tab: J08 JUNE Text Oefening 4 EINDE VAN OEFENING 4 [15]
OEFENING 3: Skryf die volgende sinne in die…
OEFENING 3: Skryf die volgende sinne in die VERLEDE TYD: (Write the following sentences in the PAST TENSE) 3.1 Ons is baie bang vir ons een onderwyser. (2)
1.9 Skryf VYF feite oor die walvishaai neer. (5)…
1.9 Skryf VYF feite oor die walvishaai neer. (5) EINDE VAN OEFENING 1 [14]
1.8 Wat noem jy ‘n persoon wat ‘n haai bestudeer en pr…
1.8 Wat noem jy ‘n persoon wat ‘n haai bestudeer en probeer om meer oor hom uit te vind? (1)
3.1 OEFENING 3 Skryf die volgende sinne in die…
3.1 OEFENING 3 Skryf die volgende sinne in die TOEKOMENDE TYD: (Write the following sentences in the FUTURE TENSE) Die lang onderwyser probeer sy bes om die Afrikaans te verduidelik. (2)
1.1 Wat noem jy mense wat swem? (1)
1.1 Wat noem jy mense wat swem? (1)