4.1.4 Beskryf wat jy waarneem by 08:00 en 20:00. Nota: Verseker dat jy altyd data aanhaal vanuit die tabel of grafiek om jou waarneming te onderseun. (3)
Blog
4.1.3 Draw a suitable graph using the data provided in the…
4.1.3 Draw a suitable graph using the data provided in the table. Note: Graphs must always be drawn by hand. Scan or take a clear photo of your diagram and upload it in this question, using the button below. (8)
TOTAL SECTION B: 61
TOTAL SECTION B: 61
4.1.6 Om 17:00 was een van die deelnemers se bloedglukosev…
4.1.6 Om 17:00 was een van die deelnemers se bloedglukosevlakke 50mg/dL. Wat kon so ‘n groot afname in sy bloedglukosevlakke veroorsaak het? (1)
2.2.1 Formuleer ‘n moontlike hipotese vir hierdie ondersoe…
2.2.1 Formuleer ‘n moontlike hipotese vir hierdie ondersoek. (2)
2.2.3 (a) Bereken die verskil tussen die gewig van die lin…
2.2.3 (a) Bereken die verskil tussen die gewig van die linker testis van die rotte in Groep 1 en Groep 3. Wys al jou berekeninge en rond jou antwoord af tot twee desimale. (2)
1.1.6 Watter fase van proteïensintese word gewys in die di…
1.1.6 Watter fase van proteïensintese word gewys in die diagram? A. DNS repliseringB. TranslasieC. PeptiedverbindingsD. Transkripsie (2)
1.1.7 Die korrekte byskrifte vir dele A, B en C is ondersk…
1.1.7 Die korrekte byskrifte vir dele A, B en C is onderskeidelik: A. ribosome, DNS templaat, en tRNSB. histone, mRNS, en aminosuurC. ribosome, mRNS, en tRNSD. histone, mRNS, en tRNS (2)
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enig…
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enige vrae begin beantwoord: 1. Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae (insluitend leër oplaaie) IN hierdie “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word. 7. Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.
4.1.2 Identify the dependent variable. (1)
4.1.2 Identify the dependent variable. (1)