Which of the following best describes the Proteobacteria?
Blog
Joanne wou baie graag die Italiaanse brood eet, maar d…
Joanne wou baie graag die Italiaanse brood eet, maar die bakkery het dit nie gebak nie. Hulpwerkwoord Hoofwerkwoord 6.1.1 [antw1] 6.1.3 [antw3] 6.1.2 [antw2] 6.1.4 [antw4]
Vraag 6: Werkwoorde en hulpwerkwoorde Dui aan watter woo…
Vraag 6: Werkwoorde en hulpwerkwoorde Dui aan watter woorde in die volgende sin, hoofwerkwoorde en watter hulpwerkwoorde is. Plaas die werkwoorde onder die korrekte opskrif. (4x 0.5)[2]
12.2 Oscar se maag grom. Hy is honger. (want) (1)
12.2 Oscar se maag grom. Hy is honger. (want) (1)
13.1 Die toeriste klim by die Eiffel-toring op. Onderwer…
13.1 Die toeriste klim by die Eiffel-toring op. Onderwerp: [antw1] Gesegde: [antw2] Voorwerp: [antw3] (1.5)
13.2 Die oulike hondjie ry op die groot kameel. Onderwer…
13.2 Die oulike hondjie ry op die groot kameel. Onderwerp: [antw1] Gesegde: [antw2] Voorwerp: [antw3] (1.5)
Skryf die volgende sin oor in die direkte rede: 11.2 D…
Skryf die volgende sin oor in die direkte rede: 11.2 Die toeriste sê dat hulle dit baie geniet. (1)
Vraag 14: Homonieme Gebruik die volgende homonieme i…
Vraag 14: Homonieme Gebruik die volgende homonieme in twee sinne om die verskil in betekenis duidelik te maak. [1]
TOTAAL AFDELING C: [25 PUNTE] GROOT TOTAAL: [50 PUNTE]
TOTAAL AFDELING C: [25 PUNTE] GROOT TOTAAL: [50 PUNTE]
15.2 Joanne en Oscar hou daarvan om die wêreld vol te reis…
15.2 Joanne en Oscar hou daarvan om die wêreld vol te reis. (0.5)