5.6 Kies of die onderstaande stelling waar of onwaar is. Natuurlike kenmerke sal geboue en paaie insluit. (1)
Blog
VRAAG 11 11.1 Industrialisering het ‘n goeie en slegte…
VRAAG 11 11.1 Industrialisering het ‘n goeie en slegte uitwerking op die mens en die omgewing gehad. Verduidelik een van die negatiewe gevolge van industrialisering. (2)
AFDELING A (35)
AFDELING A (35)
VRAAG 4 Verwys na die onderstaande 1: 50 000 topogra…
VRAAG 4 Verwys na die onderstaande 1: 50 000 topografiese kaartuittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die knoppie om Bron G in ‘n nuwe tab oop te maak. 4.1 Soek die Draaibergheuwel in blok D2. Identifiseer die hoogte-aanwyser bo-op hierdie heuwel. (1)
7.2 Meer mense woon langer in Suid-Afrika as Australië….
7.2 Meer mense woon langer in Suid-Afrika as Australië. (1)
2.2 Kontoere vorm patrone op ‘n kaart wat verskillende lan…
2.2 Kontoere vorm patrone op ‘n kaart wat verskillende landvorme illustreer. Watter landvorm word in Bron B geïllustreer? Regskliek op die knoppie om Bron B in ‘n nuwe tab oop te maak. (1)
4.4 Kies die regte kaart koördinate vir hierdie hoogte-aan…
4.4 Kies die regte kaart koördinate vir hierdie hoogte-aanwyser (4.1) uit die onderstaande keuses. (Let op die kardinale punte) (2)
5.5 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in…
5.5 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in kolom B. (3)
9.3 Die volgende bevolkingspiramide dui aan: Regskliek o…
9.3 Die volgende bevolkingspiramide dui aan: Regskliek op die knoppie om Bron M in ‘n nuwe tab oop te maak. (1)
9.4 Menslike Ontwikkelingsindeks (MOI) is ‘n syfer tussen…
9.4 Menslike Ontwikkelingsindeks (MOI) is ‘n syfer tussen 0 en 1. MOI van 0 = (1)