4.11 Ag nee, Meneer, moet ons asseblief nie vals hoop gee nie! Gee die homoniem vals n gebruik dit in ‘n gepaste sin. (2) TOTAAL VRAAG 4 [20] TOTAAL VAN VRAESTEL [60]
Blog
4.10 Dui aan watter tipe sin die volgende is:
4.10 Dui aan watter tipe sin die volgende is:
INSTRUKSIES: 1. Die vraestel bestaan uit DRIE Afdeling…
INSTRUKSIES: 1. Die vraestel bestaan uit DRIE Afdelings: AFDELING A BEGRIP: 30 PUNTE Vraag 1: Literêre Teks= 20 Vraag 2: Visuele Teks= 10 AFDELING B OPSOMMING: 10 PUNTE AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES: 20 PUNTE TOTAAL: 60 TYD: 10 MIN LEES TYD + 120 MIN SKRYFTYD + 5 MIN INHANDIGING 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopiëer word nie. 4. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 5. Die blou blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om Teks A – D oop te maak. 6. Spesiale karakters om te gebruik: ô ê ï ë é
AFDELING A: VISUELE TEKS VRAAG 2 kliek op die volge…
AFDELING A: VISUELE TEKS VRAAG 2 kliek op die volgende knoppie om jou visuele teks oop te maak.
4.12 Kies die korrekte antwoord om die volgende idioom te…
4.12 Kies die korrekte antwoord om die volgende idioom te verduidelik. “Haastige hond verbrand sy mond” beteken… (1)
1.8 Waar is die prent van die sigeuner wat Krynauw gesien…
1.8 Waar is die prent van die sigeuner wat Krynauw gesien het? (1)
1.3 Watter werk doen Dieter se pa? (1)
1.3 Watter werk doen Dieter se pa? (1)
1.4 Hoekom dink Krynauw dat vlieëniers vrek gelukkig is?…
1.4 Hoekom dink Krynauw dat vlieëniers vrek gelukkig is? (1)
1.3 Wat beteken dit as iets se dae getel is? (1)
1.3 Wat beteken dit as iets se dae getel is? (1)
1.6 Hoekom bly jou Facebook-verhouding nie opwindend nie?…
1.6 Hoekom bly jou Facebook-verhouding nie opwindend nie? (1)