HIERDIE IS ‘N EKSTRA OPSTEL OPLAAI VRAAG:
Blog
3.3 Bespreek drie redes waarom die gebruik van satellietbe…
3.3 Bespreek drie redes waarom die gebruik van satellietbeelde, soos hierdie van die Suidpool, ‘n baie nuttig hulpmiddel in Aardrykskunde/ Geografie is. (3)
3.3 Verduidelik hoekom “Outa” ‘n belangrike karakter in di…
3.3 Verduidelik hoekom “Outa” ‘n belangrike karakter in die toneelstuk is. (5)
VRAAG: 7 Bestudeer die volgende fisiese kaart va…
VRAAG: 7 Bestudeer die volgende fisiese kaart van Suid-Afrika en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie om Bron F in ‘n nuwe ”tab” oop te maak 7.1 Benoem nommer 1, 2,3 en 4 wat op die kaart hierbo aangedui word: (4) 1: [ans1] 2: [ans2] 3: [ans3] 4: [ans4]
INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig…
INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: Lang Opstel (20 marks) AFDELING B: Die Kersieboord (20 marks) AFDELING C: Boesman en Lena (30 marks) AFDELING D: Realisme en Suid Afrikaanse Teater (30 marks) 3. Beantwoord al die vrae vir ‘n totale punt van 100. 4. Volg die instruksies aan die begin van elke afdeling. 5. Nommer jou antwoorde soos wat dit in die vraestel genommer is.
(B) Kies volgens breedtegraad waar Perth se klimaatsone ge…
(B) Kies volgens breedtegraad waar Perth se klimaatsone geleë is: (1)
VRAAG: 8 Regskliek op die knoppie om Bron G in ‘…
VRAAG: 8 Regskliek op die knoppie om Bron G in ‘n nuwe ”tab” oop te maak 8.1 Lys die drie vorme van bevrore neerslag: (3)
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaats…
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaatsones te klassifiseer, is die____________? (1)
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaats…
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaatsones te klassifiseer, is die____________? (1)
5.5 In die Noordelike Halfrond is berghange wat noord of n…
5.5 In die Noordelike Halfrond is berghange wat noord of na die ewenaar front warmer (hoër temperatuur) as hange wat suid front. (1)