1.10 Die S.M.A.R.T doelwit teorie help jou om………..te stel: (1) A) Slim, Sinvol, Haalbaar, Realisties, tydgebonde doelwitte. B) Spesifieke, Meetbare, Bereikbare, Realistiese en Tydig doelwitte. C) Eenvoudige, Meetbare, Haalbare, Relevante, Tydige doelwitte. D) Spesifieke, betekenisvolle, haalbare, realistiese, tydige doelwitte.
Blog
7.2 Dink jy jou leerstyl wat jy tans gebruik werk vir jou?…
7.2 Dink jy jou leerstyl wat jy tans gebruik werk vir jou? Verduidelik hoekom jy so sê. (1)
3.2 Die regte uitspraak van ‘n persoon se naam is baie belan…
3.2 Die regte uitspraak van ‘n persoon se naam is baie belangrik vir die individu. (1)
Vraag 5: Tydbestuursvaardighede Kyk na die prent hieronder…
Vraag 5: Tydbestuursvaardighede Kyk na die prent hieronder en antwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie en kies ‘open in a new tab’ om die prente te kan sien.
1.7 Die bestemmings element in die Seilboot metafoor vertee…
1.7 Die bestemmings element in die Seilboot metafoor verteenwoordig ons: (1) A) Ander bote. B) Emosies en gevoelens. C) Sterkpunte. D) Doelwitte en wense.
Any additional uploads.
Any additional uploads.
VRAAG 7: Opstel 7.1 Skryf ‘n kort opstel van 200-250…
VRAAG 7: Opstel 7.1 Skryf ‘n kort opstel van 200-250 woorde waarin jy leerstyle bespreek, maak seker jy sluit die volgende in. · Identifiseer die 4 soorte leerstyle. · Vergelyk die verskil tussen die 4 verskillende leerstyle. · Noem 1 eienskap van elk. (10)
Right click on the button below to open PICTURE 1 in a…
Right click on the button below to open PICTURE 1 in a new tab.
Vraag 6: Groei- en Vaste-ingesteldheid Lees die onderstaand…
Vraag 6: Groei- en Vaste-ingesteldheid Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie en kies ‘open in a new tab’ om die prente en gevallestudie te kan sien.
3.5 Jou persoonlikheid sal verander soos jy ouer word. (1…
3.5 Jou persoonlikheid sal verander soos jy ouer word. (1)