MEERVOUDIGE KEUSEVRAE VRAAG 1 Verskeie opsies word as mo…

MEERVOUDIGE KEUSEVRAE VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer neer. As die regte antwoord vir 1.1 byvoorbeeld A is, skryf die antwoord as 1.1 A. 1.1   ‘n Veelhoek kan gedefinieer word as:      A     ‘n Geslote vorm met reguit sye      B     ‘n Geslote twee-dimensionele vorm met minder as drie sye      C     ‘n Geslote gewone figuur met reguit sye      D    ‘n Geslote figuur met lengte, breedte en hoogte   (1) 1.2   ‘n Driehoek met twee gelyke sye en twee basishoeke gelyk, word ‘n ________ genoem:      A   ‘n Gelyksydige driehoek      B   ‘n Gelykbenige driehoek      C   ‘n Ongelyksydige driehoek      D  ‘n Reghoekige driehoek (1) 1.3   Waarom is ∆ABC ≡ ∆ DCB?        A     S, S, S      B     R, S, S      C     S,   in die onderstaande figuur:        A    

2.5 Kyk na die kaart hieronder en volg die lyn wat op die…

2.5 Kyk na die kaart hieronder en volg die lyn wat op die kaart gemerk is. Vul die vermiste kompasaanwysings of landmerke in om die seerowers te help om hul verborge skat te vind. (5)   Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.         2.5.1 Die seerowers klim van hul skip af. Hulle is nou op land.Hul beweeg heel eerste [Ans1] na Rokerige Vulkaan.     2.5.2 Hulle draai [Ans2] in die rigting van Ou Eikehout Boom.     2.5.3 Hulle beweeg Noord tot by [Ans3].     2.5.4 Hul beweeg dan [Ans4] tot by Ysberge.     2.5.5 Hul reis dan Suid-wes tot by [Ans5] waar hul uiteindelik hul skat vind.  

4.2 Bestudeer die ruitverwysingskaart en gee die ruitverwy…

4.2 Bestudeer die ruitverwysingskaart en gee die ruitverwysings of skryf wat in die ruitverwysings is. (4)   Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.         4.2.1 Century City [Ans1]     4.2.2 Museum [Ans2]     4.2.3 C5 [Ans3]     4.2.4 B6 [Ans4]