AFDELING A Die volgende vraag is ‘n leêropname-vraag. B…

AFDELING A Die volgende vraag is ‘n leêropname-vraag. Beantwoord vrae 1.1-1.5 op ‘n enkele bladsy.   Onthou om AL jou bewerkings te toon. Jy gaan ‘n duidelike skandering of foto van jou bladsy moet neem en in een van die volgende formate moet stoor: PDF, JPEG or PNG. Laai jou skandering of foto in die gegewe spasie op.  SLEGS handgeskrewe antwoorde sal aanvaar en gemerk word!  Elektroniese dokumente (getikte dokumente) gaan ‘n nul kry.

BIBLIOGRAFIE https://images.search.yahoo.com/search/images;_…

BIBLIOGRAFIE https://images.search.yahoo.com/search/images;_ylt=AwrE1.DY6bRgb9kAGKdXNyoA;_ylu=Y29sbwNiZjEEcG9zAzEEdnRpZANDMjAwMV8xBHNlYwNwaXZz?p=PERPENDICULAR+LINES&fr2=piv-web&fr=mcafee#id=4&iurl=https%3A%2F%2Fd138zd1ktt9iqe.cloudfront.net%2Fmedia%2Fseo_landing_files%2Fusha-perpendicular-14-1597380762.png&action=click Platinum Grade 6 Mathematics

VRAAG 3 Voltooi die getalsin / berekeninge deur die ont…

VRAAG 3 Voltooi die getalsin / berekeninge deur die ontbrekende getalle in te vul: (OPMERKING: Die gebruik van papier vir berekeninge word aanbeveel. Doen die berekeninge op papier om die antwoord uit te werk en tik dan jou antwoord in die spasies wat aan jou voorsien word).