1.1.2 Die profiel uitslae van verskeie DNS monsters wat op…

1.1.2 Die profiel uitslae van verskeie DNS monsters wat op ‘n misdaadtoneel gevind was, word hieronder getoon. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:   Watter gevolgtrekking kan ‘n DNS analis maak oor die misdaad? A. Slegs verdagte X was betrokke.B. Slegs verdagte Y was betrokke.C. Beide verdagtes X en Y was betrokke.D. Nie een van die verdagtes was by die misdaad betrokke nie. (2)

SECTION CQUESTION 4 4.1 An investigation was done to o…

SECTION CQUESTION 4 4.1 An investigation was done to observe the changes in blood glucose levels over a period of 15 hours. Twenty participants took part in the study. They went about their day as usual, and their glucose levels were measured every hour. The average was calculated and tabulated below. Study the table and answer the questions that follow. Time Blood glucose (mg/dL) Time Blood glucose (mg/dL) 07:00 90 15:00 90 08:00 150 16:00 100 09:00 90 17:00 90 10:00 80 18:00 80 11:00 90 19:00 90 12:00 100 20:00 160 13:00 90 21:00 90 14:00 80 22:00 80  

  VRAAG 6 – ART NOUVEAU & BAUHAUS 6.1 In die geskied…

  VRAAG 6 – ART NOUVEAU & BAUHAUS 6.1 In die geskiedenis van ontwerp is daar bewegings / style wat ‘n dekoratiewe benadering en bewegings / style openbaar wat ‘n formalistiese / masjien-geïnspireerde benadering openbaar.   Gebruik die Art Nouveau- en Bauhaus-ontwerpbewegings  en  tik ‘n opstel waarin jy die stelling hierbo regverdig. In jou opstel, verwys na die invloede en eienskappe van ELKE beweging  asook Figuur 6a en Figuur 6b om jou antwoord te motiveer.  (20)   Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak:           Figuur 6a           Figuur 6b  

1.1.8 Die volgende string DNS was gebruik as ‘n templaat i…

1.1.8 Die volgende string DNS was gebruik as ‘n templaat in die produksie van ‘n sekere proteïen:ACT CGT ATG Identifiseer die antikodons wat betrokke sal wees in die produksie van die proteïen. A.   TGA GCA TACB.   UGA GCA UACC.   AGU CGA UACD.   ACU CGU AUG (2)

1.1.3 Hierdie wetenskaplike het bygedra tot die ontdekking…

1.1.3 Hierdie wetenskaplike het bygedra tot die ontdekking van die struktuur van DNS met behulp van X-straal-kristallografie, maar hy/sy het nie die Nobelprys daarvoor gewen het nie. A. Maurice WilkinsB. Rosalind FranklinC. James WatsonD. Francis Crick (2)