2.5 Wat is die funksie van die banier agter die vliegtuig? (1)
Blog
2.1.1 Identifiseer en verduidelik die stereotipe uitgelig…
2.1.1 Identifiseer en verduidelik die stereotipe uitgelig in Figuur 2a (2)
VRAAG 9 – SOSIAAL VERANTWOORDELIKE ONTWERP 9.1 Verwys…
VRAAG 9 – SOSIAAL VERANTWOORDELIKE ONTWERP 9.1 Verwys na die beelde in Figuur 9 en bespreek hoe die Shova Kalua Fietsprojek ontwerpoplossings aangemoedig het om aan gemeenskapsbehoeftes te voldoen. (4)
3.1 Doen jou beplanning hier. (0)
3.1 Doen jou beplanning hier. (0)
AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID VRAAG 1 – DIE PROSES V…
AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID VRAAG 1 – DIE PROSES VAN ONTWERP 1.1 Wat is die doel van die ontwerpproses? (1)
4.1.5 Die deelnemers was toegelaat om soos gewoonlik met h…
4.1.5 Die deelnemers was toegelaat om soos gewoonlik met hulle dag roetine voort te gaan. Wat kon dus die verandering wat jy in 4.1.4 beskryf het, veroorsaak het? (2)
AFDELING D – TAAL VRAAG 4: Taalstrukture en -konvensies…
AFDELING D – TAAL VRAAG 4: Taalstrukture en -konvensies Teks D: Advertensie · Die taalvrae wat volg, is op die visuele teks hieronder gebaseer. · Volg die instruksies by elke vraag noukeurig. Kliek links op die blou knoppie om die visuele prent in ‘n “nuwe tab” oop te maak.
3.2 Noem en bespreek die toepassing van EEN Gestalt begins…
3.2 Noem en bespreek die toepassing van EEN Gestalt beginsel sigbaar in Figuur 3a en EEN Gestalt beginsels sigbaar in Figuur 3b. (4)
VRAAG 4 – BESIGHEID EN ONTWERP TERMONOLOGIE Kies DRIE va…
VRAAG 4 – BESIGHEID EN ONTWERP TERMONOLOGIE Kies DRIE van die volgende terme en verduidelik hul betekenis in die konteks van ontwerp. (6) · Tipografie · Vorm volg funksie · Gestileerd · serif · Kerning · Volging
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Tien veelvuldige keuse vrae wor…
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Tien veelvuldige keuse vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elkeen. 1.1.1 Die diagram hieronder toon deel van ‘n DNS-molekule. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK: Die korrekte byskrifte vir X, Y en Z is: A. deoksiribose suiker, fosfaat en waterstofverbindingB. fosfaat, deoksiribose suiker en waterstofverbindingC. ribose suiker, stikstofbevattende basis en peptiedverbindingD. fosfaat, ribose suiker en peptiede (2)