2.1 Verwys na die twee ontwerpstyle in FIGUUR E en FIGUUR…

2.1 Verwys na die twee ontwerpstyle in FIGUUR E en FIGUUR F hieronder. Beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR E EN FIGUUR F te sien. FIGUUR E EN FIGUUR F     Skryf ‘n vergelykende opstel van ongeveer 200 – 250 woorde. Bespreek die verskil tussen die twee ontwerpe in FIGUUR E en FIGUUR F. Verwys na die volgende vir elke beweging:   •                Doelstellings •                Invloede •                Karaktereienskappe •                Een ontwerper uit elke beweging en een voorbeeld wat jou argument ondersteun. (20)