3.1.4 Anna en Mike wil nog ‘n kind hê. Teken ‘n genetiese diagram om die kruising tussen Anna en Mike te wys. Sluit al die vereiste stappe en byskrifte in, asook die fenotipiese en genotipiese resultate en hul verhoudings. Neem ‘n duidelike foto of skandeer jou diagram en laai dit in hierdie vraag op, deur die knoppie hieronder te gebruik. (10)
Blog
3.1.3 Die letter N verteenwoordig die dominante alleel en n…
3.1.3 Die letter N verteenwoordig die dominante alleel en n die resessiewe alleel. Kies die korrekte genotipes vir die volgende individue: Persoon Genotipes (a) Hulle seun [a](b) Anna se oom [b](c) Mike [c](d) Anna [d] 1. XNY2. XnY3. XNXn4. XNXN (4)
1.4.1 Which phase of meiosis is shown in the diagram? (…
1.4.1 Which phase of meiosis is shown in the diagram? (1)
3.2.2 Verduidelik wat ‘n alleel is. (2)
3.2.2 Verduidelik wat ‘n alleel is. (2)
1.4 The diagram below shows a phase of meiosis. Study the…
1.4 The diagram below shows a phase of meiosis. Study the diagram and answer the questions that follow. CLICK ON THE BUTTON BELOW TO VIEW THE DIAGRAM:
2.2.5 Name two ways in which the reliability of this inves…
2.2.5 Name two ways in which the reliability of this investigation could be improved. (2)
2.3.1 Name gland X. (1)
2.3.1 Name gland X. (1)
4.1.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike. (1)
4.1.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike. (1)
1.2 Gee die korrekte biologiese term(e) vir elk van die vo…
1.2 Gee die korrekte biologiese term(e) vir elk van die volgende beskrywings. Tik die vraag nommer in, gevolg deur die term(e). 1.2.1 Die naam van die voortplantingstrategie waarin diere baie nageslag produseer, maar min tyd of energie op ouersorg spandeer. (1) 1.2.2 Die tipe voortplanting waarin die embrio in ‘n eier buite die vroulike organisme se liggaam ontwikkel. (1) 1.2.3 Die tipe voortplanting waarin die nageslag lewend gebore word na ‘n tydperk van swangerskap, waartydens die fetus gevoed en beskerm word binne die moeder se liggaam. (1) 1.2.4 Die struktuur in ‘n amniotiese eier wat dien as reserwevoedsel (proteïene en water) vir die ontwikkelende embrio. (1) 1.2.5 ‘n Sak in ‘n amniotiese eier wat groei uit die embrio se ingewande en wat afvalprodukte en gasse uit ruil. (1) 1.2.6 Die naam van die voortplantingstrategie waarin diere min nageslag produseer, en baie energie en tyd spandeer aan ouersorg. (1) 1.2.7 Die tipe bevrugting wat by meeste mariene diere voorkom. (1) 1.2.8 Verwys na spesies waar die nakomelinge omtrent ten volle ontwikkel is en onmiddellik mobiel is wanneer hulle uitgebroei of gebore word. (1) 1.2.9 Chemikalieë wat deur sommige seksueel volwasse diere afgeskei word om die teenoorgestelde geslag te lok. (1) 1.2.10 ‘n Struktuur waarin ‘n embrio ontwikkel en wat meestal deur reptiele en voëls op droë grond gelê word. (1)
2.3.2 Using your knowledge of negative feedback, select wh…
2.3.2 Using your knowledge of negative feedback, select which hormone will have to be in high concentration in a contraceptive pill (pill to prevent pregnancy) to stop the maturation of new ova? [1] (1)