3.3 As jy ‘n plakkaat ontwerp het met die naam “STOP GESLA…

3.3 As jy ‘n plakkaat ontwerp het met die naam “STOP GESLAGSGEWELD NOU!”, watter styl van tipografie sal jy vir die title gebruik. Kies uit opsie A, B, of C en verduielik jou keuse.   A.        Matura calligraphy B.        Franklin Gothic C.        Aharoni (2)

2.4 Ontleed FIGUUR J hieronder en bespreek die gebruik van…

2.4 Ontleed FIGUUR J hieronder en bespreek die gebruik van die volgende in die ontwerp: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR J te sien  FIGUUR J https://www.printmag.com/post/nelson-mandela-images   Fokuspunt Tipografie Negatiewe ruimte Kleur (8)