1.6 Hoekom bly jou Facebook-verhouding nie opwindend nie? (1)
Blog
4.7 4.7.1 Skryf ‘n enkelvoudige sin in reël 1 neer. 4.7.2…
4.7 4.7.1 Skryf ‘n enkelvoudige sin in reël 1 neer. 4.7.2 Skryf die werkwoord neer in die enkelvoudige sin. 4.7.3 Met watter voegwoord word die Saamgestelde sin verbind ? (reël 1 en 2) (3)
1.11 Hou jy sover van die boek, Dieter en Madame Zenobia?…
1.11 Hou jy sover van die boek, Dieter en Madame Zenobia? (1)
1.5 Watter mense is op die foto wat Dieter se pa per e-pos…
1.5 Watter mense is op die foto wat Dieter se pa per e-pos gestuur het en waar bly hulle? (2)
TOTAAL VAN VRAAG 4: [20] TOTAAL VAN AFDELING C: [20]…
TOTAAL VAN VRAAG 4: [20] TOTAAL VAN AFDELING C: [20] GROOT TOTAAL VAN VRAESTEL: [60]
4.14 Kies die korrekte leesteken om die sin te voltooi: “M…
4.14 Kies die korrekte leesteken om die sin te voltooi: “Michaela [ans1] jy mag jou foon terug kry[ans2]” Michaela sê opgewonde: “Dankie Ma[ans3]” (3)
2.1 Kies die korrekte antwoord. Die taal in die strokiespr…
2.1 Kies die korrekte antwoord. Die taal in die strokiesprent is formeel/informeel. (1)
4.4 Vervang die woord tussen hakies met die regte voornaam…
4.4 Vervang die woord tussen hakies met die regte voornaamwoord. Lindiwe vra vir Michaela of (a. Michaela) ook te veel tyd aan (b. Michaela se) selfoon bestee. Lindiwe vra vir Michaela of [ans1] ook te veel tyd aan [ans2] selfoon bestee. (2)
1.2 Waarmee word ‘n mens se verhouding met Facebook vergel…
1.2 Waarmee word ‘n mens se verhouding met Facebook vergelyk? (1)
4.2 Gee die trappe van vergelyking van goed. (1)
4.2 Gee die trappe van vergelyking van goed. (1)