2.4 Is die volgende landmerke natuurlik of mensgemaak? …

2.4 Is die volgende landmerke natuurlik of mensgemaak?  (4)   Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.      

4.1 Bestudeer die rooster hieronder en ontsyfer dan die ko…

4.1 Bestudeer die rooster hieronder en ontsyfer dan die kodes: (4)     A B C D E     1 S A W Q B     2 L N R C F     3 H O S N U     4 I O X Z E     5 M P V T K           4.1.1 A1, B4, D3 [Ans1]     4.1.2 C3, D5, B1, B5 [Ans2]     4.1.3 A1, E5, B3, E4, D3 [Ans3]     4.1.4 Gee die ruitverwysings vir BOOM [Ans4]