AFDELING D – TAAL VRAAG 4: Taalstrukture en -konvensies…

AFDELING D – TAAL VRAAG 4: Taalstrukture en -konvensies Teks D: Advertensie ·       Die taalvrae wat volg, is op die visuele teks hieronder gebaseer. ·       Volg die instruksies by elke vraag noukeurig. Kliek links op die blou knoppie om die visuele prent in ‘n “nuwe tab” oop te maak.  

VRAAG 4 – BESIGHEID EN ONTWERP TERMONOLOGIE Kies DRIE va…

VRAAG 4 – BESIGHEID EN ONTWERP TERMONOLOGIE Kies DRIE van die volgende terme en verduidelik hul betekenis in die konteks van ontwerp.   (6) ·       Tipografie ·       Vorm volg funksie ·       Gestileerd ·       serif ·       Kerning ·       Volging    

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Tien veelvuldige keuse vrae wor…

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Tien veelvuldige keuse vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elkeen. 1.1.1 Die diagram hieronder toon deel van ‘n DNS-molekule. KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:    Die korrekte byskrifte vir X, Y en Z is: A. deoksiribose suiker, fosfaat en waterstofverbindingB. fosfaat, deoksiribose suiker en waterstofverbindingC. ribose suiker, stikstofbevattende basis en peptiedverbindingD. fosfaat, ribose suiker en peptiede (2)

You are running a mammography screening program in a van tha…

You are running a mammography screening program in a van that travels around your health district. A 45-year-old woman has a mammogram. The study is interpreted as “suspicious for malignancy” by the radiologist. The patient asks you: “Does this mean I have cancer?”, and you (correctly) answer “No, we have to do further testing.” She then asks, “OK, I understand that the mammogram isn’t the final answer, but given what we know now, what are the chances that I have breast cancer?”  Assume that the overall risk of breast cancer in any 45-year-old woman, regardless of mammogram result, is 0.1% or one in a thousand. Imagine: 10,000 women, 0.1% of whom have cancer: 9,990 women without cancer 10 women with cancer 8 women with a positive mammogram who have cancer 2 woman with a negative mammogram who has cancer 9490 women with a negative mammogram who do not have cancer 500 women with a positive mammogram who do not have cancer   Determine the NPV, include the formula, calculation and answer. 

INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit VIER afdelings…

INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit VIER afdelings: Elke afdeling MOET voltooi word. AFDELING A: Vraag 1: Literêre teks = 20 AFDELING B: Vraag 2: Visuele teks = 10 AFDELING C: Vraag 3: Opsomming = 10 AFDELING D: Vraag 4 – 6: Taalstrukture en –konvensies = 20 GROOTTOTAAL : 60 2. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees en mag van geen ander bron gekopiëer word nie. 4. Kyk ALTYD na jou puntetelling. Kyk hoeveel ‘n vraag tel om jou antwoord korrek te gee. 5. Die blou blokkies kan in ander “TABS” oopgemaak word om die literêre teks en visuele teks  oop te maak 6. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. Indien jou “shortcuts” nie werk nie, gebruik die “copy en paste” metode. Alt130 – é Alt136 – ê Alt137 – ë Alt138 – è Alt139 – ï Alt147 – ô Alt148 – ö Alt150 – û 7. Sou jy enige probleme ondervind tydens die vraestel, kontak asseblief dadelik vir support@teneoschool.co.za Jy het ook die “exam connect” knoppie in jou SBA kursus. Indien jy ‘n probleem met jou vraestel het MOET dit tydens die eksamen vraestel deurgegee word en nie na die tyd nie. Skakel by die “exam connect” in vir enige probleme. 8. BAIE STERKTE EN GENIET DIT!