3.3 Verduidelik hoekom “Outa” ‘n belangrike karakter in die toneelstuk is. (5)
Blog
VRAAG: 7 Bestudeer die volgende fisiese kaart va…
VRAAG: 7 Bestudeer die volgende fisiese kaart van Suid-Afrika en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie om Bron F in ‘n nuwe ”tab” oop te maak 7.1 Benoem nommer 1, 2,3 en 4 wat op die kaart hierbo aangedui word: (4) 1: [ans1] 2: [ans2] 3: [ans3] 4: [ans4]
INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig…
INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: Lang Opstel (20 marks) AFDELING B: Die Kersieboord (20 marks) AFDELING C: Boesman en Lena (30 marks) AFDELING D: Realisme en Suid Afrikaanse Teater (30 marks) 3. Beantwoord al die vrae vir ‘n totale punt van 100. 4. Volg die instruksies aan die begin van elke afdeling. 5. Nommer jou antwoorde soos wat dit in die vraestel genommer is.
(B) Kies volgens breedtegraad waar Perth se klimaatsone ge…
(B) Kies volgens breedtegraad waar Perth se klimaatsone geleë is: (1)
VRAAG: 8 Regskliek op die knoppie om Bron G in ‘…
VRAAG: 8 Regskliek op die knoppie om Bron G in ‘n nuwe ”tab” oop te maak 8.1 Lys die drie vorme van bevrore neerslag: (3)
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaats…
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaatsones te klassifiseer, is die____________? (1)
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaats…
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaatsones te klassifiseer, is die____________? (1)
5.5 In die Noordelike Halfrond is berghange wat noord of n…
5.5 In die Noordelike Halfrond is berghange wat noord of na die ewenaar front warmer (hoër temperatuur) as hange wat suid front. (1)
VRAAG: 11 Paragraaf vraag: Bestudeer die onderst…
VRAAG: 11 Paragraaf vraag: Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die volgende paragraaf vraag: Regskliek op die knoppie om Bron N in ‘n nuwe ”tab” oop te maak 11.1 Verduidelik in ‘n paragraaf van 5 lyne hoe breedtegraad- en seestrome George se temperatuur en reënval beïnvloed: (5)
(C) Verduidelik waarom jy op die gegewe antwoord hierbo (…
(C) Verduidelik waarom jy op die gegewe antwoord hierbo (hoog of laag) vir die ligging van George besluit het. Verwys na hoogte as faktor wat die temperatuur en reënval van George sal beïnvloed. (2)