What is the function of the structure labeled T
Blog
Identify the structure labeled B
Identify the structure labeled B
3.4.4. b. Give TWO reasons why informal settlements are…
3.4.4. b. Give TWO reasons why informal settlements are a problem for the Departments of Environmental Affairs and Health (4)
3.5 Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae…
3.5 Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg. Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent op ‘n nuwe bladsy oop te maak. GROOT WERKE: DIE CHRISTUSBEELD 30 Junie 2018 DAVID ADAMS Hierdie massiewe standbeeld is geskep na ‘n veldtog deur die Katolieke Kerk van die land en word geklassifiseer as ‘n Art Deco-meesterstuk (en die grootste Art Deco-standbeeld ter wêreld). Die voltooide standbeeld is op 12 Oktober 1931, opgedra. Interessant genoeg bevat die standbeeld ‘n beeld van ‘n klein hartjie in die middel van die bors – die enigste deel van die beeld wat na binne projekteer. Die hol standbeeld, wat in 1980 deur pous Johannes Paulus II besoek is, is in 2007 aangewys as een van die ‘Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld’. Die monument, wat die afgelope paar jaar verskeie kere deur die weerlig beskadig is, is ook herstel en opgeknap sedert die totstandkoming daarvan, waaronder ‘n vier maande lange herstelprojek in 2010. In 2000 is hysbakke, paadjies en roltrappe geïnstalleer om mense te help om die bopunt te bereik. Aangepas van: https://www.sightmagazine.com.au/lifestyle/146-great-works/9722-great-works-christ-the-redeemer-cristo-redentor.
What process is occuring in F
What process is occuring in F
3.5.1 Een van die faktore wat bydra tot die sukses van ‘n…
3.5.1 Een van die faktore wat bydra tot die sukses van ‘n attraksie is: “Algemene voorkoms en instandhouding van die attraksie”. Identifiseer vanuit die teks hoe dit by die Christusbeeld toegepas word. (2) 3.5.2 ‘n Ander suksesfaktor is: “Die inagneming van persone met gestremdhede se behoeftes en universele toegang”. Verduidelik hoe universele toegang verkry word by Die Christusbeeld. (2)
Identify the layer of the uterus labeled B
Identify the layer of the uterus labeled B
2.2.3 Na die gesin se aankoms by King Shaka Internasionale…
2.2.3 Na die gesin se aankoms by King Shaka Internasionale Lughawe, sal hulle die motorverhuringsagentskap besoek om hul huurmotor te kry. a) Identifiseer die reisdokument wat mnr. Roberts sal benodig om ‘n motor in Suid-Afrika te huur. (1) b) Waar kan jy aansoek doen vir die dokument wat in VRAAG 2.2.3.a genoem is? (1) c) Noem DRIE ander reisdokumente wat die Roberts-gesin sal benodig. (3)
Name a hormone released from Y
Name a hormone released from Y
3.5.3 Discuss any TWO characteristics of a successful tour…
3.5.3 Discuss any TWO characteristics of a successful tourist attraction. (2) 3.5.4 Explain in your own words what is meant by responsible and sustainable tourism. (4) TOTAL SECTION C: [80]