3.1.3 Study the table below and classify the well-known So…

3.1.3 Study the table below and classify the well-known South African tourist attractions as either an icon or an attraction. Decide whether this is man-made attractions or natural. Make use of the format provided below, in other words, redraw this table.       PLACES TO SEE ICON or ATTRACTION MAN-MADE or NATURAL A uShaka Marine World     B Sun City     C Table Mountain     D Gold Reef City     E Kruger National Park     F V & A Waterfront     G Robben Island     (14)  

VRAAG 4 ’n Motor met massa 1 500 kg staan stil by ’n ver…

VRAAG 4 ’n Motor met massa 1 500 kg staan stil by ’n verkeerslig. Dit word van agter getref deur ’n kombi met ’n massa van 2 000 kg, wat teen ’n spoed van 20 m.s-1 beweeg. Direk na die botsing beweeg die motor vorentoe teen 12 m.s-1.   Regterklik op die onderstaande blou blokkie om al die diagramme met betrekking tot Vraag 4 in ‘n nuwe venster oop te maak.     4.1 Skryf die wet van behoud van liniêre momentum in woorde. (2) 4.2 Bereken die spoed van die kombi direk na die botsing. (4) 4.3 Die bestuurder van die kombi dra NIE sy veiligheidsgordel nie. Beskryf die beweging van die bestuurder direk na die botsing. (1) 4.4 Stel die wet in fisika wat die bestuurder se beweging in Vraag 4.3 verduidelik. (2)   Pieter ry op ‘n skaatsplank teen ‘n konstante spoed van 2.5m.s-1 wanneer  hy besluit om af te spring. Hy hou aan vorentoe beweeg teen ‘n snelheid van 1.8m.s-1. Dit veroorsaak dat die skaatsplank vorentoe beweeg teen ‘n spoed van 14,8 m.s-1. Die massa van die skaatsplank is 4kg.   4.5 Dien Pieter en die skaatsplank as een of twee aparte voorwerpe, voordat hy besluit om af te spring. Verduidelik jou antwoord. (2) 4.6 Bereken Pieter se massa. (4)   Die meeste sportskoene beskik oor ‘n ingeboude stelsel wat help om die krag van die impak te absorbeer wanneer atlete se hakke die grond tref. Die grafiek hieronder is ‘n voorstelling van die maksimum impak krag vir drie verskillende handelsmerke van sportskoene, wat gebruik is op dieselfde tipe oppervlakte, oor ‘n sekere tyd.   Gebruik asseblief Diagram 2, Vraag 4 om die volgende vrae te beantwoord.   4.7 Definieer impuls. (2) 4.8 Watter een van die drie handelsmerke van sportskoene, A, B of C sou aanbeveel kan word vir Pieter sodat sy beserings minimaal kan wees? (1) 4.9 Verduidelik die antwoord in Vraag 4.8. (3)     [21]

The access code for a gym locker consists of three digits. E…

The access code for a gym locker consists of three digits. Each digit can be any number from 0 through 8, but the first digit cannot be 0 or 1. a. Find the number of possible access codes. b. What is the probability of randomly selecting the correct access code on the first try? c. What is the probability of not selecting the correct access code on the first try?