One or two servings of hard liquor a few days a week can have positive effects on the fetus.
Blog
During delivery, which of the following diseases is transmit…
During delivery, which of the following diseases is transmitted to a newborn through the birth canal?
8.8 c) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om d…
8.8 c) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om die volgende uitkoms te verseker: Kies jou antwoord uit die aftreklysie. Die vanne moet altyd in hoofletters vertoon word. [KiesEienskap] (1)
8.5 b) Korrigeer die fout in die formule deur net die verk…
8.5 b) Korrigeer die fout in die formule deur net die verkeerde deel van die funksie na ‘n korrekte opsie te verander. Skryf slegs die deeltjie wat jy verander het in die spasie neer. Moenie die hele funksie in die onderstaande spasie neerskryf nie. (1)
1.3 Die gebruik van ‘n “wizard” om data vanaf ‘n CSV-lêer…
1.3 Die gebruik van ‘n “wizard” om data vanaf ‘n CSV-lêer in ‘n program te kry om dan in die program daarmee te werk word so genoem. (1)
Vraag 6: Inligtingsbestuur – 10
Vraag 6: Inligtingsbestuur – 10
Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande adve…
Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande advertensie vir jou en vra jou raad omdat hy nie verstaan wat al die beskrywings en terme beteken nie. Skryf die antwoorde van die onderstaande vrae neer. Gebruik die advertensie by die beantwoording van die volgende vrae: XPS 8930 desktop Window 10 Pro Intel 8-core i7 processor 4.7GHz, 64GB of RAM 1TB SSD 2TB Hard Drive NVIDIA’s Geforce RTX 2070 3 USB-A ports 1 USB-C port microphone input headphone jack SD Card reader Ethernet port HDMI port DisplayPort output. Office 365 1 Tb Cloud storage
Jy werk as rekenaarkonsultant vir ‘n groot onderneming, Hori…
Jy werk as rekenaarkonsultant vir ‘n groot onderneming, Horizon PC Consultants, wat ander ondernemings help om hul kantore op te gradeer en te digitaliseer. Hulle help ook om intreevlak-opleiding aan personeel in daardie kantore te bied. Hulle stuur jou na die George-munisipaliteit om hulle te help om hul infrastruktuur te verbeter en om suksesvoller te wees om sodoende beter dienste aan die gemeenskap te kan lewer. Beantwoord die vrae hieronder en hou die scenario in gedagte.
8.2 b) Tik die korrekte formule wat die probleem sal oplos…
8.2 b) Tik die korrekte formule wat die probleem sal oplos in die onderstaande spasie in en begin met ‘n “=”. (1)
2.1 Throttling is ‘n tegniek waardeur daar aan meer kritie…
2.1 Throttling is ‘n tegniek waardeur daar aan meer kritieke internetdienste soos e-pos voorkeur gegee word, ten koste van nie-kritieke dienste soos aanlyn-speletjies. (1) 2.2 Internet van Onderwerpe is ‘n term wat gebruik word om te verwys na die tendens waardeur meer en meer toestelle en voorwerpe via die internet met mekaar verbind word. (1) 2.3 Die eenheid waarin drukkerspoed gemeet word, word ppm genoem. (1) 2.4 ‘n WAN is ‘n lokale netwerk wat draadlose tegnologieë in plaas van kabels gebruik. (1) 2.5 Twitter is ‘n mikroblogdiens omdat boodskappe in Twitter nie langer as 280 karakters lank mag wees nie. (1)