11.1 Lees die sinne en identifiseer die sinstipes (types of sentences). (2) 11.1.1 Het jy geweet dat seekatte intelligent is? [a] 11.1.2 Pasop! Daar is ‘n haai. [b]
Blog
5.8 Was jy al by ‘n akwarium? Wat was jou gunsteling seedi…
5.8 Was jy al by ‘n akwarium? Wat was jou gunsteling seedier gewees? (Indien jy nog nie by ‘n akwarium was nie, noem nogsteeds jou gunsteling seedier) (1)
SECTION B: DRAMA Question 7: Answer the fol…
SECTION B: DRAMA Question 7: Answer the following questions in your own words [10] 7.1 Do you agree with this statement, give motivation for your answer. “Monologues are a 1 person production” [2]
17.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense…
17.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense). (2) 17.1.1 Ek sien ‘n witdoodshaai in die see. 17.1.2 Seeskilpaaie is familie van landskilpaaie.
9.1 Kyk weer na die prent by vraag 8 (picture at question…
9.1 Kyk weer na die prent by vraag 8 (picture at question 8) en voltooi die sin deur die korrekte voorsetsel (preposition) te kies. (1) Die seekat sit _______________ die duiker se hand.
12.1 Gee die ontkennende vorm (negative form) van die sin….
12.1 Gee die ontkennende vorm (negative form) van die sin. (1) Seekatte is gewerwelde diere.
Klik op die knoppie om meer oor DOLFYNE te lees. …
Klik op die knoppie om meer oor DOLFYNE te lees.
8.4 Which drama element would the scenery set fall under?…
8.4 Which drama element would the scenery set fall under? [1]
15.1 Gee die meervoudsvorm (plural) en die verkleiningsvor…
15.1 Gee die meervoudsvorm (plural) en die verkleiningsvorm (diminutive) van die volgende woord. (2) seekat 15.1.1 Meervoud: [a] 15.1.2 Verkleining: [b]
AFDELING A Leesbegrip Lees die onderstaande tekste…
AFDELING A Leesbegrip Lees die onderstaande tekste oor ‘n verskeidenheid seediere en beantwoord die vrae. (Read the following text about a variety of sea animals and answer the questions)