5.2 Wat dink jy sal gebeur as jy jou tyd nie effektief bestuur nie? (3)
Blog
QUESTION 7: Essay Write a short Essay on learning style…
QUESTION 7: Essay Write a short Essay on learning styles.
1.3 As jy gebruik maak van flitskaarte of foto’s wanneer jy…
1.3 As jy gebruik maak van flitskaarte of foto’s wanneer jy leer, gebruik jy die………….. leerstyl. (1) A) Ouditiewe B) Kinestetiese C) Lees/skryf D) Visuele
1.9 ‘n Doelwit kan gedefinieer word as: (1) A) Iets…
1.9 ‘n Doelwit kan gedefinieer word as: (1) A) Iets waaraan jy elke dag dink. B) ‘n Wens waaraan jy nog altyd wou voldoen. C) ‘n Idee van die toekoms of gewenste resultaat wat ‘n persoon of ‘n groep mense voorstel, beplan en verbind om te bereik. D) Iets wat jy deur die jare wil voltooi.
1.2 Om selfvertroue te hê, beteken om: (1) A) vers…
1.2 Om selfvertroue te hê, beteken om: (1) A) verseker te voel oor jouself en jou vermoëns, B) te veel te dink van jouself. C) die heeltyd in beheer te wil wees. D) die vermoë te hê om suksesvol te wees.
5.1 Verduidelik die term “Tydbestuursvaardighede” in jou eie…
5.1 Verduidelik die term “Tydbestuursvaardighede” in jou eie woorde. (2)
1.7 The Destination element in the Sailboat metaphor repre…
1.7 The Destination element in the Sailboat metaphor represents our: (1) A) Other boats. B) Emotions and feelings. C) Strengths. D) Goals and wishes.
3.3 Ons kan suksesvol wees as ons ‘n vaste-ingesteldheid aan…
3.3 Ons kan suksesvol wees as ons ‘n vaste-ingesteldheid aanpas, en nie ‘n groei-ingesteldheid nie. (1)
Right click on the button below to open PICTURE 3 in a new t…
Right click on the button below to open PICTURE 3 in a new tab.
Vraag 1: Meervoudige keusevrae Vier opsies word as moontlik…
Vraag 1: Meervoudige keusevrae Vier opsies word as moontlike antwoorde op elk van die onderstaande vrae gegee. Kies die regte antwoord: 1.1 Identiteit kan gedefinieer word as: (1) A) Wat jy van jouself dink. B) Hoe jy oor jouself voel. C) Hoe ons, onsself sien en die manier hoe ons deur die wêreld gesien word. D) Geen van die bogenoemde nie.